Gebruik En Sorg; Voor Gebruik - Mellerware ELEGANT BREEZE Manual Del Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word
2.4. Diens:
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Hoe om waaier aanmekaar te heg:
3.2.1. Sit die verstelbare kolom (S) in die gat in die
basisonderstel (B), plaas die teengewigbasis (G) onder
die onderkant (B) en bevestig met die "L" -vormige
skroef (I) (H) tussen die basis en die "L" -vormige
skroef (I) (Fig.1).
3.2.2. Bevestig die motor (A) aan die verstelbare kolom
(S) deur die onderstel motor (F) en maak dit vas met
die motorkroefbevestiging (K) en die motorkroefbev-
estigingshendel (L) wat ooreenstem met die toepaslike
gate. Volgende stel die skuinspsningsskroef (M) in
die toepaslike gat in en trek dit met die aanpassing
hefboom (N).
3.2.3. Skroef die 4 skroewe uit en verwyder die
skroewe wat daar van die voorste gedeelte van die mo-
tor (A) af geleë is. Heg die agterste rooster (Q) aan met
die 4 skroewe. Maak seker dat die drashandgreep (E)
is op die bokant van die toestel .
3.2.4. Plaas die waaierskroef (D) op die motoras (R)
totdat die gaatjie in die waaierskroef saamval met die
motoras groef. Gebruik dan die mes skroef van die
waaier om dit heeltemal vas te trek.
3.2.5. Plaas die voorste rooster (P) op die agterste
rooster (Q), druk dit saam en maak seker dat die gate
in lyn is. Maak seker dat die gat in die voorste rooster
saamval met die sekuriteitsskroef (O).
3.2.6. Om seker te maak dat die voor- en agterroosters
bymekaar is,heg elkeen met die sekuriteitsskroef (O).
Dit moet gedoen word sodat die twee roosters nie van
mekaar af kan gehaal word nie.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

35920b

Tabla de contenido