Gebruik En Werksomgewing; Gebruik En Sorg - Mellerware WHIPMASTER Manual Del Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

Geagte Klient,
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handels-
merk produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp
en werking en die feit dat dit voldoen aan die streng-
ste gehalte standaarde, is u verseker van `n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe.
1
3
4
1. Parte beskrywing
1. AAN/AF Skakelaar
2. Battery dekking
3. Frother liggaam
4. Frother stam
5. Stand
2. Veiligheids voorsorg en waarskuwing!
Lees instruksies deeglik voor gebruik en stoor die
handleiding
Volg instruksies deeglik want geen verantwoordlikheid
sal aanvaar word in nie gevolg word nie

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elek-
triese brander of `n warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die toestel aan
vlambare material raak, insluitende gordyne as dit in
werking is
2.1.7. Hou toestel weg van vlambare materiaal
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
TWM007_IM.indd 4
heer toestel te Koppel nie
2.1.9. maak seker die spanning soos aangedui op
die toestel isdieselfde as die batterye
2.1.10. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.11. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2
2.2 Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie
2.2.2. Moenie die warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde.
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
5
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het nie
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Moenie gebruik as parte nie behoorlik pas nie.
2.3.2. Moenie die toestel draai terwyl in werking
2.3.4. Verwyder die batterye na gebruik en voor
skoonmaak begin.
2.3.5. Stoor buite bereik van kinders
2.3.6. Moenie stoor as dit warm is nie.
2.3.7. Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
2.3.8. As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegni-
kus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik:
5/17/2017 12:15:28 PM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

Twm007

Tabla de contenido