Descargar Imprimir esta página

Mellerware CARPI 3000W Manual De Instrucciones página 9

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

vir krag. Hierdie stelling kan verhoog of
verminder word deur die + en - knoppies
te gebruik. Na 'n paar sekondes begin
die induksiekoker outomaties kook. Die
kraginstellings kan soos volg verhoog word:
Linker fornuis: 200W, 400W, 600W, 800W,
1000W, 1200W, 1300W, 1400W
Regter fornuis: 200W, 400W, 600W, 800W,
1000W, 1300W, 1500W, 1600W.
3.2.9. Deur twee keer op die Funksie-
seleksie-knoppie (hand) te druk, kies u die
temperatuur stelling. Hierdie stelling kan
verhoog of verminder word deur die + en
- knoppies te gebruik. Na 'n paar sekondes
begin die induksiekoker outomaties kook.
Die temperatuur stellings kan soos volg
verhoog word: 60˚C, 90˚C, 120˚C, 150˚C,
180˚C, 200˚C, 220˚C, 240˚C.
3.2.10. As u een van die bogenoemde
kookfunksies, krag of temperatuur gekies
het, kan u die kooktyd funksie (klok) insluit.
Om dit te kan doen, kies eenvoudig u
kookfunksie, soos uiteengesit in 3.2.8 en
3.2.9, en druk dan op die tydfunksieknop
(klok). U kan nie kies hoe lank u die
induksiekoker moet kook nie. Verhoog
of verklein die kooktyd maklik met die +
en - knoppies. Die tyd kan in stappe van 1
(0min tot 3 uur) verstel word. Sodra u die
gewenste kooktyd bereik het, wag tot die
skerm 4 keer flikker. Dan is die kooktyd
ingestel en sal nie meer flikker nie.
3.2.11. As die tydhouer nie in die
kookproses gebruik word nie, moet die
gebruiker die kookproses self stop deur op
die aan / af knoppie te druk.
3.2.12. As die tydfunksie tydens
die kookproses gebruik word, stop
die induksiekoker outomaties as die
tydheeltemal af is en 0 minute bereik.
NB! Dit beteken nie dat die induksiekoker
heeltemal afgeskakel is nie. Die enigste
manier waarop daar geen krag aan die
eenheid is nie, is as die induksiekoker
46043A_IM.indd 9
ontkoppel word van die krag toevoer .
3.2.13. Tydens die kookproses vertoon die
skerm, die krag, temperatuur en tyd (indien
gekies)
3.2.14. Die sluit knoppie kan gebruik word
om die instellings vir die induksiekoker te
sluit. Om die sluitfunksie te aktiveer, hou u
die sluitknoppie vir 3 sekondes. Dit sluit alle
stellings op die induksiekoker . Hou die sluit
knoppie weer vir 3 sekondes om te ontsluit.
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Ontkoppel die kragkabel uit die
muurprop voordat u skoonmaakwerk
onderneem.
3.3.2. Moenie die kragkabel ontkoppel terwyl
die induksiekoker aangeskakel is. Druk eers
op die 'AAN / AF-knoppie om die krag af
te skakel voordat u die kragkabel van die
muurprop ontkoppel. Dit sal die lewensduur
van die induksiekoker verleng
.3.3.3. Maak die apparaat skoon soos in die
skoonmaakafdeling beskry4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om
heeltemal aftekoel
4.2. Vee skoon met `n sagte klam lap en
Moenie te veel water gebruik nie.
4.3. Maak die lug inlaat opening skoon met
`n sagte borsel of met `n stof suier.
4.4. Moenie onder lopende water hou of in
water druk nie.
4.5. Skakel die krag af wanneer nie in
gebruik. Maak net skoon nadat die
oppervlakte van die stoof afgekoel het.
Moenie gebruik as die toestel vuil is nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde
tegniese sentrum as toestel beskadig is of
probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig
is moet die toestel vervang word volgens
waarborg.
2020/11/30 15:41:47

Publicidad

loading

Este manual también es adecuado para:

46043a