2. 3. 4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte
3. Instructions for use
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik:
Die toestel is slegs vir huishoudelike gebruik
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. Plaas die toestel op n plat, droe, stabiele op-
pervlakte.
3.2.3. Koppel die toestel aan die muursok
3.2.4. Verstel die broodkleur selector na gewenste
kleur.
3.2.5. Plaas brood in gleuwe
3.2.6. Druk die rooster beheer hefboom af tot dit in plek
onder sluit.
3.2.7 Druk die kanselleer knoppie en die brood sal
24820A_IM.indd 6
automaties opspring
3.2.8 As die brood vassit in die rooster ontkoppel van
muurprop, wag vir rooster om aftekoel en verwyder
brood. Moet nooit `n metaal voorwerp gebruik nie.
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. ontkoppel van muursok.
3.3.3. Maak die toestel skoon soos voorgeskryf in
skoonmaak artikel.
.
4.Sorg en skoonmaak
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heeltemal
aftekoel.
4.2. Maak die krummelbak met a sagte klam lap skoon
4.3. Maak die buitekant van die toestel met n klam lap
skoon en moet glad nie in water gedruk word nie
4.4. Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of skuur
produkte gebruik om toestel skoon te maak nie.
4.5. Moet nooit toestel onder lopende water was nie
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg
2018-11-07 01:50:08 PM