Gebruik En Sorg; Voor Gebruik - Taurus 973980 Manual Del Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

2.1.8.Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11.prop in elektriese uitlaat
2.1.12.die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak seker die
toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi
prop
2.1.14Moenie die toestel gebruik as die prop of koord bes-
kadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie
2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval
het en daar is sigbare skade.
2.1.16Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op te
tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel gedraai word
nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19.Die koord Moenie oor die kant van die tafel of toon-
bank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel
nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.23.Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige brand-
wonde
2.2.3Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos
kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of
kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet altyd
toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat dit
skoongemaak word. As dele afgehaal word of toegevoeg
word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit gestoor
word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wanneer in
gebruik en moet buite bereik van kinders gehou word
2.3.10. As die toestel aan die brand raak, ontkoppel van
muurprop. MOENIE WATER GEBRUIK OM DIE VLAMME
TE BLUS NIE
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg
lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakkings material voor gebruik
3.1.2. Voor eerste gebruik maak alle parte skoon soos in
die skoonmaak seksie
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. Plaas die apparat op `n plat, droe, stabiele en hit-
tebestande oppervlak.
3.3 Gebruik:
3.3.1. Plaas die lugbraaier op 'n hittebestande oppervlak.
3.3.2. Haal die braai mandjie uit die mandjiehouer / laai
deur een hand bo-op die lugbraaier te plaas. trek die hand-
vatsel met u ander hand en trek die mandjiehouer / laai uit.
3.3.3. Plaas die mandjiehouer / laai op 'n plat, hittebestande
oppervlak.
3.3.4. Om die braai mandjie uit die mandjiehouer / laai te
verwyder,druk die mandjie se oop knoppie beskerming /
dekking vorentoe enhou die mandjie oop-knoppie in. Lig die
braai mandjie uit die mandjiehouer / laai.
3.3.5. Voeg die gewenste kos in die braai mandjie (hou die
MAX-merk in gedagte)
3.3.6. Laat genoeg spasies tussen kos vir warm lugom te
sirkuleer.
3.3.7. Sit die mandjie in die mandjiehouer / laai terug deur
die handvatsel in die slot in te sit totdat u dit hoor dit klik
op sy plek.
3.3.8 Druk die mandjiehouer / laai terug in die lugbraai
ereenheid.
OPMERKING: Moet nooit die laai sonder die braai mandjie
daarin gebruik nie.
3.3.9. Konnekteer die muurprop en skakel aan..
3.3.10. Druk die AAN-knoppie op die kontrole paneel, die
lig sal brand. .
3.3.11. Die kontrole paneel vertoon die vooraf ingestelde
funksie van 15 minute en 180 grade.
3.3.12 U kan die temperatuur en tyd verander deur die +/-

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido