Gebruik En Sorg; Voor Gebruik - Taurus 973950 Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

ing of lekkasie is.
2.1.22. Plaas die apparaat op 'n horisontale, plat,
stabiele oppervlak wat geskik is vir die weerstaan
van hoë temperature en weg van ander hittebronne
en kontak met water.
2.1.23. Hou die apparaat weg van vlambare materi-
aal soos tekstiele, karton of papier, ens.
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. VERSIGTIG: Moenie die toestel onbewaak laat
tydens gebruik nie, aangesien daar 'n ongeluk gevaar
is.
2.2.2. Moenie aan die verhitte dele van die apparaat
raak nie, aangesien dit ernstige brandwonde kan
veroorsaak.
2.2.3. Hierdie toestel is slegs vir huishoudelike ge-
bruik, nie vir industriële of professionele gebruik nie
Dit is nie bedoel om gaste in gasvryheidsomgewings
soos bed en ontbyt, hotelle, motels en ander tipes
woongeboue te gebruik nie, selfs in plaashuise,
areas van kombuispersoneel in winkels, kantore en
ander werksomgewings..
2.2.4. Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik deur
persone (insluitend kinders) met verminderde
fisiese, sensoriese of geestelike vermoëns, of gebrek
aan ondervinding en kennis, tensy hulle toesig of
instruksies aangaande die gebruik van die toestel
deur 'n persoon wat vir hul veiligheid verantwoordelik
is, gegee is.
2.2.5. Kennisgewing. Hierdie toestel is nie 'n speeld-
ing nie. Kinders moet onder toesig gehou word om
te verseker dat hulle nie met die toestel speel nie.

2.3. Gebruik en sorg

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Maak die dele skoon wat direk in kontak kom
met kos met 'n sagte, klam lap en droog deeglik.
2.3.3. Plaas die warm lug-braaier behuising op 'n
stabiele hittebestande oppervlak, op 'n hoogte wat
gemaklik is vir die gebruiker.
2.3.4. Verbind die warm lug-braaier aan geskikte
kragtoevoer.
2.3.5. Let wel: Wanneer die lug braaier vir die eerste
keer gebruik word, kan 'n effense rook of kenmerk-
ende reuk uitgestraal word. Dit is normaal en sal
binnekort afneem. Maak seker dat daar voldoende
lug om die warm lug-braaier beskikbaar is tydens
gebruik. Dit word sterk aanbeveel om die warm lug-
braaier sonder kos vir ongeveer 10 minute voor dit
die eerste keer gebruik word. Die aanvanklike rook of
snaaks reuk kan die smaak van die kos beïnvloed.
2.3.6. Moenie die kragkoord gebruik om die toestel
uit te skakel nie, skakel eers die toestel van die aan /
af-knoppie en verwyder dit dan uit die kragtoevoer.
2.3.7. Ontkoppel van kragtoevoer voor enige skoon-
maak begin
2.3.8. Hierdie toestel moet buite bereik van kinders
en / of gestremdes persone gestoor word.
2.3.9. Moet nie die apparaat stoor of vervoer as dit
nog warm is nie.
2.3.10. Moenie sonder toesig laat terwyl in gebruik
2.3.11. Die toestel moet nooit sonder toesig wanneer
dit gebruik word nie en hou buite bereik van kinders,
aangesien dit 'n elektriese toestel is wat verhit tot
hoë temperature en dit kan ernstige brandwonde
veroorsaak.
2.3.12. Indien die toestel om een of ander rede brand
,skakel die toestel af van die kragtoevoer en moenie
water gebruik om die vuur te blus nie.
2.4. Installeer parte van lug braaier
2.4.1. Sit die kleefvrye kook mandjie in die kook
kompartement tot dit in plek sluit
2.4.2. Skuif die kook houer in die rigting van die
warm lug-braai hoof eenheid om dit toe te maak.
2.4.3. Die warm lug-braaier kom klaar aanmekaar
gesit. Maak seker dat die kook kompartement styf
toegemaak is voor gebruik, aangesien dit nie sal
voorkom dat die warm lug-braaier nie werk nie
2.5. Diens
2.5.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word.
2.5.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed.
2.5.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies
te volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik

3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Maak seker die toestel word skoongemaak
soos beskryf in die skoonmaak seksie

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido