Descargar Imprimir esta página

Taurus 944845 Manual página 4

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

AFRIKAANS HANDLEIDING
Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Taurus handelsmerk
produk te koop.
Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van 'n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe.
Lees hierdie instruksies aandagtig deur voordat
jy probeer om die waaier aanmekaar te sit of in
werking te stel. Beskerm jouself en ander deur
alle veiligheid inligting na te kom. Versuim om
hierdie instruksies te volg kan in persoonlike
besering en skade aan eiendom veroorsaak.
Belangrike veiligheids inligting:
1. Lees alle veiligheidsriglyne aandagtig deur
voordat jy die waaier gebruik.
2. Volg asseblief al die riglyne van die handleiding
om hierdie waaier te gebruik, anders mag dit 'n
brand, elektriese skok of besering aan
persone veroorsaak.
3. Maak die verpakking oop en maak seker dat
die waaier onbeskadig is. In geval van twyfel
moenie die waaier gebruik nie en kontak
jou verskaffer.
4. Moenie dat die kinders met die
verpakkingsmateriaal speel nie.
5. Voordat jy die waaier gebruik maak seker dat
die krag op die graderingsetiket ooreenkom
met die hooftoevoer by jou huis.
6. Hierdie waaier moet nie by invaliedes, kinders
en onervare persone gebruik word sonder
toesighouding nie.
7. Kinders moet nie toegelaat word om met
hierdie waaier te speel nie.
8. Vermy die gebruik van verlengkoorde omdat dit
die toestel kan oorverhit en 'n
brand veroorsaak.
9. Moenie die kragkoord trek om die toestel van
die kragbron te diskonnekteer nie. Vat die prop
vas om dit uit te trek.
10. Vermy die insit van enige voorwerpe in die
waaier omdat dit elektriese skok of skade aan
die waaier kan veroorsaak. Moenie die waaier
blok of daarmee peuter op enige wyse terwyl
dit in werking is nie.
11. Hierdie waaier is slegs vir huishoudelike
gebruik bedoel en nie vir industriele of buite
gebruik nie.
12. Moenie die waaier onbeman laat nie.
Ontkoppel die waaier wanneer dit nie in
gebruik is nie.
13. WAARSKUWING: Die AAN/AF skakelaar
moenie gebruik word as die enigste wyse van
kragontkoppeling nie. Ontkoppel altyd die
kragkoord voor diens of skuif van die eenheid.
14. Ontkoppel die waaier van die kragtoevoer
wanneer dit van een plek na 'n ander geskuif
word.
15. Die waaier is nie bedoel vir gebruik in nat of
klam plekke nie. Moet nooit die waaier plaas
waar dit in 'n bad of enige ander water houer
kan val nie.
16. Moenie die waaier naby 'n bron van hitte of
vuur plaas nie.
17. Hou die waaier skoon om dit in goeie toestand
te hou (verwys na die onderhoud afdeling vir
inligting).
18. WAARSKUWING: Ontkoppel die waaier
voordat dit skoongemaak word. As die
kragkoord beskadig is moet dit vervang of
herstel word deur 'n gemagtigde diensagent.
Hoof deel
1
4
1. Beheer paneel
2. LED vertoning
3. Lug uitlaat
4. Filter
5. Basis
Filter installering:
1. Pas die filter in die rooster in.
2. Stabiliseer dit met twee skroewe.
Werking:
Die waaier mag in werking gestel word deur die
beheerpaneel bo-op die waaier (Fig 1) of deur
afstandsbeheer.
1. Plaas die waaier op 'n stewige en plat
oppervlakte. Druk die kragkoord in 'n AC220-
2
3
3

Publicidad

loading