Descargar Imprimir esta página

Taurus 944845 Manual página 5

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

240V elektriese punt. Die LED skerm sal die
huidige kamertemperatuur vertoon.
2. KRAG: Skakel die waaier aan deur die
"POWER" knoppie te druk en die waaier sal
teen lae spoed begin werk.
3. SPOED: Pas die waaier spoed aan na die
verlangde vlak 1,2 of 3, 4,5 of 6 deur die
"SPEED" knoppie te druk. Die spoedinstelling
word op die LED skerm vertoon.
4. METODE: Druk die "MODE" knoppie om die
waaier op Normaal , Natuurlik of Slaap in te
stel. Die instelling word op die
LED skerm vertoon.
5. OSC: Druk die "OSC" knoppie om die
waaier heen en weer te beweeg. Om hierdie
beweging stop te sit druk die knoppie weer
6. TYDHOUER: Druk die tydhouer knoppie om
die verlangde outomatiese krag in te stel. Daar
is twaalf tyd intervalle, van 1 uur tot 12 uur.
7. KRAG SPAARMETODE:
of die tydhouer aan is sal die hoofvertoon af
wees na 30 sekondes, en jy kan enige sleutel
druk om die vertooning weer aan te sit.
As die slaap mode
Afstandsbeheer:
1.
Battery vervanging: Installeer 13V Lithium
battery (Model CR2025)
WAARSKUWING:
Ontkoppel altyd die kragkoord as die waaier nie
in gebruik is nie. Moet nooit die waaier in enige
vloeistof dompel nie.
SKOONMAAK:
Maak die hoofdeel van die waaier met 'n sagte
doek skoon.
PAS OP:
Moet geen petrol, benzien, verdunner of 'n sterk
skoonmaakmiddel gebruik nie omdat hulle die
waaier sal beskadig.
STORING:
Stoor die waaier met hierdie instruksies in die
oorspronklike boks in 'n koel droe plek.
Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik deur
persone,( kinders ingesluit) met verminderde
fisiese, sensoriese of verstandelike vermoens
nie, of tekort aan ervaring en kennis, tensy hulle
onderrig gegee is onder toesig in die gerbruik van
die toestel deur 'n persoon verantwoordelik vir
hulle veiligheid.
Kinders moet onder toesig wees om te verseker
dat hulle nie met die toestel speel nie.

Publicidad

loading