2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens of
gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding
gehad het.
2.2.3Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.8. Moenie die toestel stoor as dit nog warm is
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte
46004B_IM.indd 7
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Maak seker die toestel word skoongemaak
soos beskryf in die skoonmaak seksie
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. Plaas die stoof op `n plat droe oppervlakte.
3.2.3. Plaas die pot in die middel van een van die
kookplate.(enige kant dit is `n dubbel stoof)
3.2.4. Gooi jou bestandele in die pot
3.2.5. heg toestel aan hoof krag toevoer.
3.2.6. Druk die aan/af knoppie
3.2.7. Kies die gewenste kook funksie
3.2.8. Na gebruik druk die aan/af knoppie en die
induksie stoof sal automaties afgaan
3.2.9. Ontkoppel van muurprop. 3.3. Cooking func-
tions:
3.3.1. Pre stel funksies:
Funksie
Standaard krag Standaard
Sop
1600W
Rys
1800W
melk
1000W
Diep braai
1500W
Roer-braai
1800W
3.3.2. Die plus/minus knoppie word gebruik om krag
of tyd te vermeerder of verminder
3.3.3. Die tyd knoppie word gebruik om kooktyd te
vermeerder of verminder
3.4. Hoe werk `n induksie stoof?
Induksie hitte verhit die pot direk en nie soos `n
elektriese stoof wat eers die rolle warm maak en dan
die pot dieselfe gaan vir `n gas stoof. `n induksie
stoof se krag is onmiddelik en lae spanning word
gebruik. Die induksie stoof is vining en energie
voldoende as `n normale elektriese stoof. Omdat net
die pot verhit is dit `n baie veiliger kook metode. Die
temperatuur
165 grade
165 grade
80 grade
220 grade
240 grade
2019-03-01 12:14:12 PM