Mellerware CAPRI 1800W Manual Del Usuario página 8

Ocultar thumbs Ver también para CAPRI 1800W:
Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

induksie verhit nie die lug rondom die stoof nie en
gebruik baie min energie.
3.5. TOEPASLIKE POTTE
• Geskikte kookware:
Kookware wat gemaak is van ysterhoudende (of
magnetiese) metaal of kookware met `n basis wat
bedek is met magnetise induksie material, soos
emalje, gietyster en vlekvrye staal is `n veryste vir
die induksie stoof om te werk.
• Onbehoorlike kookware:
Kookware gemaak van keramiek. Aluminium en
brons,kookware met onewe basis sal nie werk nie
3.6 Na gebruik:
3.6.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om
heeltemal aftekoel
3.6.2. Moenie die toestel ontkoppel van die muur-
prop terwyl dit nog aan is. Druk eers die aan/af
knoppie om af te skakel en ontkoppel dan.
3.6.3. Maak skoon soos in skoom maak seksie
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte-
mal aftekoel
4.2. Vee skoon met `n sagte klam lap en Moenie te
veel water gebruik nie.
4.3. Maak die lug inlaat opening skoon met `n sagte
borsel of met `n stof suier.
4.4. Moenie onder lopende water hou of in water
druk nie.
4.5. Skakel die krag af wanneer nie in gebruik. Maak
net skoon nadat die oppervlakte van die stoof af-
gekoel het. Moenie gebruik as die toestel vuil is nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sen-
trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens waarborg.
46004B_IM.indd 8
2019-03-01 12:14:12 PM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido