Veiligheidsadvies En Waarskuwings - Mellerware Prosteam 3000 Manual Del Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

  • MEXICANO, página 8
Afrikaans
Stoomyster
PROSTEAM 3000
Liewe kliënt,
Baie dankie dat u gekies het om ân MELLERWA-
RE-handelsmerk te koop.
- Lees hierdie instruksies sorgvuldig voordat
die apparaat aangeskakel word en hou dit vir
toekomstige verwysingsdoeleindes.Versuim
om hierdie instruksies te volg en waar te neem
kan ân ongeluk veroorsaak.
VEILIGHEIDSADVIES EN
WAARSKUWINGS
- Die apparaat moet op 'n plat,
stabiele oppervlak gebruik/ge-
plaas word.
- Maak seker dat die oppervlak
stabliel is waarop die apparaat
geplaas is wanneer dit op sy
voetstuk geplaas word.
- Moet nooit die apparaat onbewa-
ak laat terwyl dit aan die hoofstro-
omtoevoer gekoppel is nie.
- Hierdie toestel kan gebruik word
deur kinders ouer as 8 jaar en
mense met beperkte fisiese, sen-
soriese of verstandelike vermoëns
of 'n gebrek aan ondervinding en
kennis indien hulle toesighouding
of instruksies aangaande die veili-
ge gebruik van die toestel ontvang
het en die gevare wat daarby
betrokke is, verstaan.
- Skoonmaak en gebruikerson-
derhoud mag nie deur kinders
sonder toesig gedoen word nie.
- Hou die apparaat en sy kragko-
ord buite die bereik van kinders
jonger as 8 jaar.
- Hierdie apparaat is nie ân
speelding nie. Toesighouding
vir kinders word benodig om te
verseker dat hulle nie met die
apparaat speel nie.
- Moenie die apparaat gebruik
indien die op die vloer geval het
nie, dit sigbare tekens van ska-
de het of indien dit ân lekplek
het.
Die temperatuur van die
toeganklike oppervlaktes
mag hoog wees wanneer die
apparaat gebruik word.
- Indien die aansluiting tot die
hoofkragstroom beskadig is,
moet dit vervang word; neem
die apparaat na 'n gemagtigde
tegniese ondersteuningsdiens.
Moenie probeer om die appa-
raat self uitmekaar te haal of te
herstel om moontlike gevaar te
vermy nie.
- Hierdie apparaat is slegs vir
huishoudelike verbruik en nie
vir professionele of industriële
verbruik nie.
- Verwyder die apparaat van die hoofkragstroom
voordat die watertenk weer gevul word.
- Maak seker dat die stroomspanning wat op die
graderingsetiket aangedui is, ooreenstem met
die hoofkragtoevoer voordat jy die apparaat
inprop.
- Koppel die apparaat aan 'n basis met 'n
aardkontaksok wat minstens 16 ampère kan
weerstaan.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido