Gebruik En Werksomgewing; Gebruik En Sorg - Mellerware CELCIUS Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp, en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van `n volle bevredi-
gende gebruik en lang produklewe.
1
2
3
4
5
1. Parte beskrywing
1. Stoom
2. Sproei
3. Stoom reguleerder beheer
4. Watervenster
5. Sproei tuit
6. 360 grade draai koord
7. Temperatuur reguleerder
8. Voetplaat self skoon maak knoppie
9. Voetplaat
2. Belangrike veiligheidsvoorsorg!
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word.
Maak al die parte wat met kos in aanraking kom deeglik
skoon voor gebruik.

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area.
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of `n warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word.
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water.
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die toestal bedek is of
aan vlambare material raak, insluitende gordyne as dit
in werking is.
2.1.7. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie.
2.1.8. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.9. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning.
2.2.10. Prop in elektriese uitlaat.
2.1.11. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en
moenie die prop verander
6
2.1.12. Indien `n multi prop gebruik word maak seker
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die
multi prop.
2.1.13. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
7
8
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel
is nie.
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
9
2.1.15. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra,
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.16. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.17. Moenie die koord plooi nie
2.1.18. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.19. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.20. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.21. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel.
2.2.6. Moenie metaal dele raak van die yster terwyl dit
in gebruik is, aangesien dit ernstige brandwonde kan
veroorsaak.
2.2.7. Die temperatuur van die toeganklike oppervlaktes
kan hoog wees wanneer die toestel in gebruik is.

2.3. Gebruik en sorg:

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

23180

Tabla de contenido