Voor Gebruik; Gebruik En Sorg - Taurus 943120 Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

2.1.23. Die toevoerkabel moet gereeld ondersoek
word vir tekens van skade, en as die koord beskadig
is, moet die toestel nie gebruik word nie.
2.1.24. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens of
gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding
gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.4. Skakel die toestel af van die kragtoevoer
wanneer dit nie gebruik word nie en voordat u enige
skoonmaakwerk onderneem.
2.3.5. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.6. Moenie stoor terwyl dit warm is nie.
2.3.7. Moet die toestel nooit sonder toesig laat wan-
neer dit in gebruik is en hou buite bereik van kinders
2.3.8 As die toestel om een of ander rede brand,
moet die toestel van die kragtoevoer verwyder word
en MOENIE WATER GEBRUIK OM DIE VUUR UIT TE
SIT NIE.
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik.

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder die beskermende film van die toestel
(indien van toepassing).
3.1.2. Before use clean as described in cleaning
section.
3.2. Aan mekaar sit:
3.2.1. Sit die pyp op die basis en maak dit vas met
die skroewe wat verskaf word .
3.2.2. Sit die agterste rooster vas en maak dit vas
met die plastieksteunmoer. Maak seker dat die hand-
vatsel opwaarts wys en die plastiekpennetjies is in
ooreenstemming met die ooreenstemmende gate op
die agterste rooster vir die perfekte koppeling .
3.2.3. Sit die waaierskroef vas en maak dit vas met
die moer wat voorsien word. Maak seker dat die
aandrywingspennetjie wat deur die motoras beweeg,
goed in die bout aan die agterkant van die propeller
vasklou 3.2.4. Plaas die voorste rooster deur die
bokant van die agterste rooster. Pas die agterste
roosterskyf op die voorste rooster. Kontroleer of die
rooster skroefgate op die onderkant van die rooster
gerig is. Maak die skroewe vas.
3.3. Gebruik en sorg:
3.3.1. Skakel waaier aan:
3.3.1.1. Konnekteer aan kragtoevoer.
3.3.1.2. Kies lugvloei volgens knoppe:
0. Stop waaier
1. Minimum lugvloei
2. Medium lugvloei
3. Maximum lugvloei
3.3.2. Swaai en tilt.
3.3.2.1. Die waaierkop kan van regs na links, lug
van 'n sekere gebied swaai. Om dit te doen, druk
eenvoudig die swaai beheer.
3.3.2.2. Om die waaierkop te stel, trek die swaaibe-
heer en draai die kop na die verlangde posisie.
3.3.2.3. Om die ventilatorkop te kantel, maak die
kantelbeheer los deur die rooster en motoromhulsel
met albei hande vas te hou en weer in die verlangde
posisie te stel.
3.3.2.4. Die beheer N kan gebruik word om die
hoogte aan te pas.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido