Taurus 943120 Manual De Instrucciones página 7

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

3.4. Na gebruik:
3.4.1. Laat die lem heeltemaal stop.
3.4.2. Ontkoppel van die krag toevoer.
3.4.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie.
4. Skoonmaak.
4.1. Ontkoppel van die kragtoevoer en laat dit
heeltemal afkoel voordat u enige skoonmaakwerk
onderneem.
4.2. Verwyder die voorste rooster om die skroef
skoon te maak. Wanneer u die voorste rooster ver-
wyder om die skroef skoon te maak, moet u seker
maak dat die waaier ontkoppel is van die kragtoevoer
4.3. Maak die buitekant van die apparaat skoon met
'n klam lap met 'n paar druppels opwasmiddel en
droog dan. VERSIGTIG! Moet nie elektriese dele van
die apparaat in enige vloeistof dompel nie.
4.4. Moet nie oplosmiddels, of produkte met 'n
suur of basis pH soos bleikmiddel of skuurprodukte
gebruik vir die skoonmaak van die apparaat nie.
4.5. Moet nooit die apparaat in water of enige ander
vloeistof dompel of onder lopende water hou nie.
5. Anomlies en herstel
5.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese
diens sentrum as die toestel beskadig is of probleme
onstaan
5.2. As konneksie na die muurprop beskadig is,
moet dit vervang word

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido