Mellerware ZEST Manual De Instrucciones página 6

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
2.4.3. Any misuse or failure to follow the instructions
for use renders the guarantee and the manufacturer's
liability null and void.
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik end sorg
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. Plaas toestel op `n plat stabiele oppervlakte
3.2.3. Koppel toestel aan muursok
3.2.4. Sny die vrugte in die helfte.
3.2.5. Verwyder die beskerm deksel.
3.2.6. Skakel aan deur die vrug op die cone te plaas
en af te druk. Maak seker die klein cone is onder die
groote
3.2.7. Om te stop lig net die hand op.
3.2.8. Verwyder altwee cones en die filter om die sap
uit te gooi.
3.2.9. Gooi die sap in glase en bedien
3.2.10. As groot hoeveelhede vrugte ge proseseer
word, maak die filter skoon na `n paar vrugte
NEEM KENNIS: As kleiner vrugte gebruik word, verwy-
der die groot cone en gebruik die kleiner een alleen.
3.3 Na Gebruik:
3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. Ontkoppel van die muursok
3.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heeltemal
aftekoel
4.2. All die parte wat afkom kan met seep water gewas
word behalwe die motor
4.3. Maak die buitekant van die toestel skoon met `n
klam lap BELANGRIK! Die toestel mag nie in water
gedruk word nie..
4.4. Geen oplosmiddels soos bleikmiddels, skuur
produkte mag gebruik word nie.
4.5. Die toestel mag nie onder lopende water gehou
word nie.
4.6. Die toestel moet gereeld skoongemaak word en
enige oorblywende vrugte moet verwyder word
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Productos relacionados para Mellerware ZEST

Tabla de contenido