3.2.1.7. As kap proses klaar is, Draai spoedbeheer na
"O". wanneer lem tot stilstand is verwyder en gooi kos
uit
3.2.2. Klits funksie
3.2.2.1. Klits funksie werk dieselfde as kap funksie
maar die lem word nie ingesit nie net die klits lemwat
gebruik word vir meng en klits eg, eiers
3.2.3. Verkleining en sny funksie
3.2.3.1. Plaas die beskermende deksel styf op die lyf;
3.2.3.2. Sit die lem op die lem ondersteuner soos in
Diagram 9. Snylem sny in skywe. Verkleining lem maak
kos in flardes.
3.2.3.3. Plaas bak op krageenheid, draai bak kloks-
gewys tot dit in plek klik. Plaas lem ondersteuner op die
as soos in Diagram 10.
3.2.3.4. Sit die bak deksel op en draai tot in plek klik.
Sit prop in muursok en skakel aan. Draai spoedbeheer
knop na gelangde posisie. Sit voedsel deur die bak
deksel en gebruik drukker om in te drukindien voedsel
min raak soos in Diagram 11&12
3.2.3.5. Draai die knop na "O" wanneer kos klaar is en
wag vir lem om stil te staan voor deksel afgehaal word.
26210_IM.indd 9
3.2.4. Sap funksie
3.2.4.1. Sit bak op krageenheid en draai kloksgewys tot
dit in plek klik. Plaas filtrasie plaat op en die sap boor
soos in in Diagram 13&14.
3.2.4.2. Druk prop in muursok en skakel an na 1
3.2.4.3. Sny vrug in die helfte en druk gesnyde kant op
die boor soos in Diagram15.
3.2.4.4. Skink sap in `n opdien glas
3.3. Blender beker
3.3.1. Sit beker op krageenheid en lyn pyle op, Draai
die beker kloksgewys tot dit in plek klik.
3.3.2. Plaas bestandele in beker en sit die deksel styf
op.
3.3.3. Put Blender jug on the power unit till cup support
connect with power unit properly.
3.3.4. Druk muurprop in sok en draai na gelangde
spoed. Die spoed vermeerder . Pols is die hoogste
3.3.5. Vloeistof kan bygevoeg word maar die toestel
moet afgeskakel word
3.3.6. Draai knop na "0" om af te skakel. Gooi voedsel
uit die blender beker
2019-10-07 01:48:13 PM