Voor Gebruik - Mellerware INFERNO Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2.3.6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat
dit skoongemaak word. As dele afgehaal word of toe-
gevoeg word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word.
2.3.8. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word.
2.3.9. Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2.3.10. As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor. MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.3.11. Moenie die ketel gebruik sonder die verwyder-
bare, wasbare filter in plek nie, die ketel sal nie afskakel
sonder dat dit in plek is nie.
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegni-
kus gediens word.
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed.
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en leemte.
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder die toestel se beskermende film
(indien van toepassing).
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel.
3.1.3. Die eerste keer dat die toestel gebruik 'n ligte
rook kan opgespoor word.
3.2. Opvul met water:
3.2.1. Ontkoppel van hooftoevoer.
3.2.2. Hou die toestel in horisontale posisie.
3.2.3. Vul met water.
3.2.4. Maak seker die MAX vlak nie oorskrei word nie.
LET WEL: Dit word aanbeveel dat gedistilleerde water
gebruik word omdat sekere areas harde water het
Verwyder die water uit tenk an gebruik.
3.3. Gebruik:
3.3.1. Kyk altyd na die etiket met strykinstruksies. Volg
Hierdie instruksies.
3.3.2. Draai die temperatuur reguleerder na gelangde
temperatuur soos aangedui op strykinstruksies.
LABEL
TYPE OF TEXTILE
Do not iron this article
Synthetics, Nylon, Acrylics,
Polyester, Rayon
••
Wool, Silk
•••
Cotton, Linen
3.3.3. Konnekteer die toestel met hoof toevoer. Die wys
liggie sal aankom.
3.3.4. Die wysliggie sal afgaan as die toestel reg is vir
gebruik.
VERSIGTIG: Begin by lae temperatuur en beweeg na
hoer temperatuur. As laer temperatuur verlang word
nadat hoe een gebruik is, wag vir die wysliggie om aan
te gaan om te verhoed dat kere brand. Die waarborg sal
nietig wees.
3.4. Sproei:
3.4.1. Die sproei knoppie kan enige tyd, by enige
temperatuur gebruik word.
3.4.2. Die sproei knoppie moet gedurig gedruk word
om die eerste fyn sproei te laat uitkom.
3.5. Stoom stryk:
3.5.1. Stel die temperatuur reguleerder na die "••"
of "•••" posisie.
3.5.2. Stel stoom reguleerder beheer na gewenste
posisie.
VERSIGTIG: Vermy kontak met stoom wat uitkom.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

23201

Tabla de contenido