3.2.11 As die tydhouer nie in die kookproses ge-
bruik word nie, moet die gebruiker die kookproses
self stop deur op die aan / af knoppie te druk.
3.2.12 As die tydhouer funksie tydens die gaar-
maakproses gebruik word, stop die induksiekoker
outomaties wanneer die tydhouer heeltemal af is
en 0 minute bereik. NB! Dit beteken nie dat die in-
duksiekoker heeltemal afgeskakel is nie. Die enigste
manier waarop daar geen krag nadie eenheid is nie,
is as die induksiekoker wat aan u krag toevoer is,
ontkoppel word
3.2.13. Tydens die kookproses vertoon sal die
vertoon skerm die temperatuur en tyd vertoon
3.2.14. Die sluitknoppie kan gebruik word om die
stoof te sluit . Om die sluitfunksie te aktiveer, hou
u die sluit knoppie vir 3 sekondes in. Dit sluit alle
funksies op die induksiekoker. Hou die sluitfunksie
weer vir 3 sekondes in om te ontsluit.
3.3 Na gebruik
3.3.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om
heeltemal af te koel
3.3.2. Moenie die toestel ontkoppel van die
muurprop terwyl dit nog aan is. Druk eers die aan/
af knoppie om af te skakel en ontkoppel dan.
3.3.3. Maak skoon soos in skoom maak seksie
4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel die apparaat van die krag toevoer af
en laat dit heeltemal afkoel voordat u met skoon-
maak begin .
4.2. Vee die stoof af met die sagte, klam lap en
wees versigtig om nie te veel water te gebruik nie.
Moenie toelaat dat water van die lap op enige deel
van die apparaat drup nie.
4.3. Maak die luginlaat en -uitlaat gereeld met 'n
sagte borsel of stofsuier skoon, aangesien stof in
die luginlaat of -uitlaat kan vasgevang word, dit sal
die induksiekoker se lewensduur verleng.
4.4. Moet nooit die induksiekoker onder lopende
water hou of in water of enige ander vloeistof druk
nie
4.5. Skakel die krag af as die toestel nie in gebruik
word nie. Maak die apparaat eers skoon sodra
die kookvlak heeltemal afgekoel het. Moet nie die
apparaat gebruik as die oppervlak vuil is nie, as
die toestel weer verhit word, sal die vuil makliker
verwyder kan word.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg.
3.4. Hoe werk `n induksie stoof?
Induksie hitte verhit die pot direk en nie soos `n
elektriese stoof wat eers die rolle warm maak en dan
die pot dieselfe gaan vir `n gas stoof. `n induksie stoof
se krag is onmiddelik en lae spanning word gebruik.
Die induksie stoof is vining en energie voldoende as
`n normale elektriese stoof. Omdat net die pot verhit
is dit `n baie veiliger kook metode. Die induksie verhit
nie die lug rondom die stoof nie en gebruik baie min
energie.
7. Toepaslike kookgerei
7.1. Geskikte kookware:
Kookware wat gemaak is van ysterhoudende (of
magnetiese) metaal of kookware met `n basis wat
bedek is met magnetise induksie material, soos emalje,
gietyster en vlekvrye staal is `n veryste vir die induksie
stoof om te werk.
7.1.2. Nie geskikte kookware:
Kookgerei van keramiek, glas, aluminium en brons,
kookgerei met ongelyke onderkant, kookgerei met 'n
aluminium ingekapselde basis werk nie op'n induks-
iekoker nie
8. Probleemgids
8.1. E0 : Daar is geen kookgerei of nie geskikte kook-
gerei op die induksiekoker nie. Geskikte kookgerei moet
gebruik word.
8.2. E1 : Spanningstoevoer is te laag. Maak seker dat
u spanningsbron 220-240V is.
8.3. E2 : Spanningstoevoer is te hoog. Maak seker u
spanningsbron is 220-240V .
8.4. E3 : Die oppervlak temperatuur sensor is nie
gekoppel nie of het `n kortsluiting. Kontak die
gemagtigde ondersteuningsentrum.
8.5. E4 : Die hitte sensor van die IGBT is nie gekoppel
nie het `n kortsluiting. Kontak die gemagtigde onder-
steunings sentrum.
8.6. E6 Die hitte sensor van die IGBT is oorverhit.
Verlaag die krag of skakel die apparaat heeltemal af en
laat dit afkoel. Maak seker die luguitlaat is nie verstop
nie en lug kan vrylik vloei. As die fout voortduur, kontak
die gemagtigde ondersteunings sentrum.