2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens of
gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding
gehad het.
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die
parte of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl
dit in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.8. Moenie die toestel stoor as dit nog warm is
2.3.9. Moet nooit die apparaat sonder toesig laat ty-
dens gebruik nie en hou buite die bereik van kinders.
2.3.10. As die toestel om een of ander rede sou
brand , moet u die toestel van die krag toevoer
ontkoppel en NIE WATER GEBRUIK OM DIE VUUR
uit te sit nie.
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies
te volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
2.4.4 Die kristal plaat is nie part van die waarborg
nie. Neem ekstra sorg om nie die plaat te beskadig
nie.
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Maak seker die toestel word skoongemaak
soos beskryf in die skoonmaak seksie
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
3.2.2. Plaas die stoof op `n plat droe oppervlakte.
3.2.3. Plaas u kookpot in die middel van die swart
kristal glasplaat. (Kookgerei van 10-24 cm is
geskik).
3.2.4. Gooi jou bestandele in die pot
3.2.5. heg toestel aan hoof krag toevoer.. Die krag
knoppie sal rooi vertoon
3.2.6. Druk die krag knoppie.
3.2.7. Die woord "on" sal op die skerm vertoon.
3.2.8. Deur een keer op die Funksie-seleksie-knop-
pie (hand) te druk, kies u die krag funksie. Hierdie
funksie kan verhoog of verminder word deur die +
en - knoppies te gebruik. Na 'n paar sekondes begin
die induksiekoker outomaties kook. Die kragfunksie
kan soos volg verhoog word: 200, 400, 600, 800,
1000, 1300, 1600, 1800W.
3.2.9 Deur twee keer op die Funksie-seleksie-knop-
pie (hand) te druk, kies u die temperatuur instelling.
Hierdie instelling kan verhoog of verminder word
deur die + en - knoppies te gebruik. Na 'n paar
sekondes begin die induksiekoker outomaties kook.
Die temperatuur instellings kan soos volg verhoog
word: 80, 100, 120, 160, 180, 200, 220, 240
grade.
3.2.10As u een van die bogenoemde kookfunksies,
krag of temperatuur gekies het, kan u die kook-
tydfunksie (klok) insluit. Om dit te kan doen, kies
eenvoudig u kookfunksie, soos uiteengesit in 3.2.8
en 3.2.9, en druk dan op die tydfunksieknop (klok).
U kan nie kies hoe lank u die induksiekoker moet
kook nie. Verhoog of verminder die kooktyd maklik
met die + en - knoppies. Die tyd kan in stappe
van 1 (0min tot 3 uur) verstel word. Sodra u die
gewenste kooktyd bereik het, wag tot die skerm 4
keer flikker. Dan is die kooktyd ingestel en sal dit nie
meer flikker nie.