Descargar Imprimir esta página

Mellerware ROBOT 500 Manual página 5

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou word
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg
lewer die waarborg nul en van gener waarde
2.4.3. Any misuse or failure to follow the instructions for
use renders the guarantee and the manufacturer's liability
null and void.
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2. Gebruik end sorg
3.2.1. Draai die kragdraad heeltemal uit voordat u dit
aansluit.
3.2.2. Skakel die toestel aan op die kragtoevoer.
3.2.3. Plaas die blenderaanhegting in die kos wat u wil
verwerk.
3.2.4. Skakel die toestel aan met behulp van die startknop-
pie.
3.2.5. Wanneer die kos verwerk is na jou smaak, laat die
beginknoppie los en verwyder die blenderaanhegting uit
die kos.
3.3 Na Gebruik:
3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. Ontkoppel van die muursok
3.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heeltemal
aftekoel
4.2. All die parte wat afkom kan met seep water gewas
word behalwe die motor
4.3. Maak die buitekant van die toestel skoon met `n klam
lap BELANGRIK! Die toestel mag nie in water gedruk word
nie..
4.4. Geen oplosmiddels soos bleikmiddels, skuur produkte
mag gebruik word nie.
4.5. Die toestel mag nie onder lopende water gehou word
nie.
4.6. Die toestel moet gereeld skoongemaak word en enige
oorblywende vrugte moet verwyder word
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as
toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
toestel vervang word volgens waarborg
6. Resepte vir voorbereiding
Mayonnaise (250ml)
Voeg 1 eier, sout, paar druppels asyn of suurlemoen in die
beker. Voeg olie by tot by vlak soos aangedui enmeng vir
35 sekeondes
Vrugte melkskommel
Gooi vrugte in bak en meng to glad
Kappok aartappels
Meng vir 30 sekondes terwyl dit nog in die kookpot is
Babakos
Sny 100g appels. 100g Piesangs, 50g beskuitjies gebreek
Gooi in bak en voeg lemoensap by en meng vir 25 ekondes
Verouderde Kaas
Sny in 1cm blokkies en meng vir 10 sekondes

Publicidad

loading

Este manual también es adecuado para:

85500