2.2. Persoonlike veiligheid:
2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 6. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 7. Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 8. Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2. 3.9. As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK.
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde.
3.Om die parte aanmekaar te sit
3.1 Plaas die 3 bene in die ooreenstemmende gate op
die onderkant van die motoriese eenheid soos in die
onderstaande diagram.
3.2 Verbind die drie buise wat die ondersteuningsarm
aan mekaar vorm deur hulle in mekaar te skroef. Die
boonste steunbuis moet kloksgewys in die middel-
ste paal geskroef word, terwyl die onderste onder-
steunende buis antikloksgewys in die middelste paal
geskroef moet word.
3.3 Plaas die waterdigte plaat op die onderste
ondersteunende buis en heg dan die onderste onder-
steunende buis op die motorliggaam deur dit in die
kloksgewys rigting te skroef.