4
Laai
Om die YVPUMP02E te laai, gebruik slegs die laaier wat
voorsien is.
W
aarskuWing
Moenie die pomp gebruik waneer die battery gelaai word
nie.
- Prop die laaier by die muurprop (230 VAC) in. Die laai-
er se aanwysingsliggie word groen.
- Druk dan die DC-prop van die laaikabel in die DC-ope-
ning (6) van die pomp. Die aanwysingslig van die laaier
word rooi en die laai-aanduiding op die skerm (3) dui
die laaivordering aan.
Wanneer die laai-aanduider vier swart vierkante vertoon
en die laaier-aanduidingslig groen is, is die battery ten
volle gelaai.
L
et WeL
Dit neem 'n rukkie vir die battery om ten volle te laai.
Wees geduldig. Moenie die laaier ontkoppel totdat die
battery vol gelaai is nie.
5
Gebruik
W
aarskuWing
- Moenie die luginlaat onder die pomp gebruik nie.
Maak seker die luginlaat is te alle tye oop.
- Indien die lugpyp beskadig is, moenie die pomp ge-
bruik nie en vervang die pyp onmiddellik.
- Moenie die lugpyp ontkoppel gedurende inflasie nie
om besering weens hoë druk te vermy.
- Moenie die pomp vir meer as 15 minute op 'n keer
laat loop nie; dit kan tot oorverhitting van die motor
en interne skade lei. Na 15 minute, gee die pomp ten
minste 'n halfuur se rus om af te koel.
- Indien die pomp aanhoudend gewerk het vir meer as
15 minute, sal die waarskuwingsimbool (5) flits. Indien
die pomp aanhoudend gewerk het vir meer as 20 mi-
nute, sal die waarskuwingsimbool (5) flits.
- Vermy blootstelling aan intense sonlig.
- Hierdie produk moenie blootgestel word aan reën of in
water ondergedompel te word nie.
- Bly naby die pomp terwyl dit opblaas.
- Moenie die luguitlaat op liggaamsdele rig nie.
- Indien gedeeltes van die pomp beskadig is, moet dit
nie gebruik nie en kontak 'n professionele persoon vir
herstel.
5 .1
Opblaas
Die pomp beskik oor twee modusse. Aanvanklik bied dit
lae druk en hoë volume. Wanneer die druk 1 PSI bereik,
skakel die pomp outomatiese oor na hoë druk met 'n laer
volume.
42
Next level leisure
L
et WeL
Gebruik die ingeboude lithium-battery as die kragtovoer
of koppel die eksterne 12 VDC-motorkragtoevoer (5). In-
dien die ingeboude battery verkies word, maak seker dit
is vol gelaai.
- Kies die bypassende lugspuitstuk en silikoonpakking
uit die bykomstighede wat ingesluit is.
- Koppel die lugpyp met
die boutkant na die lu-
guitlaat (8) en draai dit
kloksgewys vas.
- Koppel die ander punt
van die lugpyp aan jou
opblaastoestel.
- Druk die kragknoppie (3) lank om die pomp se skerm
aan te skakel. Die skerm verlig en die pomp is gereed
vir gebruik.
L
et WeL
Indien die pomp nie aanskakel nadat die skerm aange-
skakel word nie, sal die skerm outomaties na 30 sekon-
des afskakel. Druk die aan-/afknoppie (3) lank om die
skerm weer aan te skakel.
- Kies een van die vooraf geprogrammeerde drukver-
stellings (12, 15 of 20 PSI) deur die minusknoppie (2)
of die plusknoppie (4) te druk.
- Om die druk met die hand te stel, druk die minusknop-
pie (2) of die plusknoppie (4) tot die verstellingsimbool
(5) en die steldruk (1) begin flits. Stel nou die begeerde
druk deur die minusknoppie (2) of die plusknoppie (4)
te gebruik. Laat los die knoppie. Die gestelde waarde
flits drie keer vir bevestiging.
- Druk die aan-/afknoppie (3) vinnig om die pompmotor
aan te skakel.
Wanneer die gestelde waarde bereik word, stop die
pomp outomaties en die opblaas van jou opblaasboot
is voltooi.
5 .2
Afblaas
L
et WeL
Gebruik die ingeboude lithium-battery as die kragtovoer
of koppel die eksterne 12 VDC-motorkragtoevoer (5). In-
dien die ingeboude battery verkies word, maak seker dit
is vol gelaai.
- Kies die bypassende lugspuitstuk en silikoonpakking
uit die bykomstighede wat ingesluit is.
- Koppel die lugpyp met
die boutkant na die lu-
guitlaat (7) en draai dit
kloksgewys vas.
- Koppel die ander punt
van die lugpyp aan jou
opblaastoestel.
ZA