3.2 Gebruik tyd
Na gebruik vir 30 sekondes, stop vir 1 minuut,
en begin weer. Die gebruik kan drie keer gedoen
word dan moet gebruik vir 15 minute gestop
word..
3.3 na gebruik:
3.3.1. Laat die motor hardloop vir `n paar
sekondes om alle oortollige sap uit te laat.
3.3.2. Stop die toestel en draai na '0, op die
spoed beheer .
3.3.3. ontkoppel van muurprop.
3.3.4. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om
heeltemal aftekoel
4.2.1. Voor die toestel oopgemaak word maak
seker dis afgeskakel.
4.2.2. Maak die handvatsel oop.
4.2.3. Verwyder die drukker en die beskerm-
deksel
4.2.4. Verwyder die filter en die filter houer
4.2.5. Hak die pulp houer af.
4.3Maak die toestel skoon met `n klam doek met
`n paar druppels opwasmiddel op.
WAARSKUWING: Die toestel mag nie in water
gedruk word nie
4.4. Geen oplosmiddels soos bleikmiddels, skuur
produkte mag gebruik word nie.
4.5. Die toestel mag nie onder lopende water
gehou word nie.
4.6Die volgende dele mag in die skottelgoedwas-
ser gewas word:
•Drukker
•filter
•Filter houer
•Pulp houer
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese
sentrum as toestel beskadig is of probleme
ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is
moet die toestel vervang word volgens waarborg