Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware
handelsmerk produk te koop. Danksy die
tegnologie,ontwerp en werking en die feit dat dit
voldoen aan die strengste gehalte standaarde, is
u verseker van `n volle bevredigende gebruik en
lang produklewe.
1. Parte beskrywing
1. Drukker
2. Deursigtige deksel
3. Filter met staal lemme
4. Filter houer
5. Handvatsel
6. Verwyderbare pulp houer
7. Motor om hulsel
8. Sap houer
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking
kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees
die instruksies deeglik en bewaar
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder
verlig.Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of
elektriese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg
van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek
is of aan vlambare material raak, insluitende
gordyne as dit in werking is
2.1.7. Die koord mag nie om die toestel gedraai
word nie.
2.1.8.Die toestel is nie geskik om op aan `n
tydsbeheer toestel te Koppel nie
2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui
op die gradering etiket kom ooreen met die
hoofspanning
2.2.11.prop in elektriese uitlaat
2.1.12.die toestel prop moet in die hoof prop pas
en Moenie die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gra-
dering van die multi prop
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan
die omhulsel is nie
2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die
vloer geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel ge-