Taurus 912100 Manual De Instrucciones página 6

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

Geagte Kliente
Baie dankie vir U keuse om `n Taurus handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is U verseker van `n volle bevredi-
gende gebruik en lang produklewe.
1. Parte beskrywing
1. Mengpot (1000ml)
2. Meng lem
3. Lem basis
4. Motor basis
5. Mengpot (450ml)
6. Maal lem
7. Lem basis
8. Klep deksel
9. Bly vars deksel
10. Kontrole paneel
11. Nie-gly voet
2. Veiligheidsadvies en waarskuwings!
Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur voordat u die
toestel aanskakel en hou dit vir toekomstige verwys-
ing. Versuim om hierdie instruksies te volg en op te let
kan lei tot 'n ongeluk. Maak al die dele van die produk
skoon wat in aanraking kom met kos, soos aangedui in
die skoonmaakafdeling, voor gebruik.
2.1. Gebruik of werksomgewing:
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area.
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of qn warm oond plaas nie..
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word.
2.1.5. Plaas die apparaat op 'n horisontale, plat, sta-
biele oppervlak wat geskik is vir die weerstaan van hoë
temperature en weg van ander hittebronne en kontak
met water.
2.1.6. Hou die apparaat weg van vlambare materiaal
soos tekstiele, gordyne, karton of papier, ens.
2.1.7. Moet nie vlambare materiaal naby die toestel
plaas nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10 Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.1.11. Konnekteer die toestel aan op die hoofspan-
ning met 'n oortekking wat 'n minimum van10 ampère.
2.1.12. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander.
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die
multi prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel
is nie.
2.1.15 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra,
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.22. Die toevoerkabel moet gereeld ondersoek word
vir tekens van skade, en as die koord beskadig is, moet
die toestel nie gebruik word nie.
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido