Mellerware VORTEX Manual De Instrucciones página 10

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

3.4.2 Gebruik:
3.4.2.1. Trek die koord uit en druk in die muurprop
3.4.2.2. Lig handvatsel in regop posisie
3.4.2.3. Druk die krag knop na aan.
3.4.2.3. Na gebruik ontkoppel van muurprop en druk
die knoppie om die koord terug te draai
3.4.2.4. Druk die hanvatsel kno en druk af. Stoor die
toestel.
LET WEL: Moenie die toestel aan die stof houer se
handvatsel dra nie, gebruik die
dra handvatsel bo.
31100_IM.indd 10
3.4.3 Gebruik van aanhegsels:
3.4.3.1. Die gleuf borsel word aan die kant van die
toestel gestor vir U gerief.
3.4.3.2. Verwyder die gleufborsel van die toestel.
3.4.3.3. Druk die een kant in die pyp handvatsel.
3.4.3.4. Die gleuf borsel trek uit vir plekke wat buite
bereik is.
3.4.3.5. Na gebruik verwyder van pyp en stoor aan die
kant van toestel
3.4.4 Leegmaak van stof houer:
BELANGRIK: Voor enige diens maak seker die toestel is
ontkoppel van die muurprop.
Na gebruik:
3.4.4.1 Om te verwyder druk die stof houer vrylatings
knop en met jou ander hand trek die voorste handvatsel
om te verwyder
3.4.4.2. Om leeg te maak, hou die stofhour regop en
draai die deksel kloksgewys om oop te maak.
06-Jul-17 11:28:33 AM

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Este manual también es adecuado para:

31100

Tabla de contenido