Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware
handelsmerk produk te koop. Danksy die
tegnologie,ontwerp en werking en die feit dat dit
voldoen aan die strengste gehalte standaarde, is
u verseker van `n volle bevredi-gende gebruik en
lang produklewe.
10
8
7
6
PARTE BESKRYWING
1 Boonste dekking
2. Handvatsel
3. Boonste plaatte
4. Vrylating hefboom
5. Onderste dekking
6. Gereed lig (Groen)
7. Krag lig (Rooi)
8. Thermostaat knop
9. Lekbak
10. Onderste plaat
Belangrike veiligheidsvoorsog!:
Lees asseblief en stoor die handleiding
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet
die basiese veiligheidsmaatreels gevolg word.
Voor gebruik moet alle parte eers gewas word
wat met kos in aanraking gaan kom.
Werksomgewing:
• Plaas toestel op `n stabiele oppervlakte wat
hittebestand is. Hou weg van hitte en kontak met
water.
• Hou toestel weg van vlambare material soos
tekstiele,,karton en papier.
Elektriese veiligheid:
• Moenie die toestel gebruik as die koord of
muurprop beskadig is nie.
• Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoof
spanning.
• Die toestel se prop moet in die hoof prop pasen
Moenie die prop verander nie. Moen prop adapt-
ers gebruik nie.
• Die toestel mag nie buite gebruik word nie.
• Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het nie en daar sigbare skade is nei..
• Moenie die koord gebruik om die toestel te dra
of van die muur te ontkoppel nei.
2
• Moenie met nat hande aan muurprop raak nie
1
3
Persoonlike veiligheid:
Die toestel word warm tydens gebruik
9
Gebruik en sorg:
4
• Die kabel moet ten volle ontwikkel word
5
• Moenie die toestel gebruik as die termostaat
nie werk nie
• Moenie toestel skuif terwyl in gebruik
• Ontkoppel van muurprop na gebruik en voor
skoonmaak begin
• Om die laag in Goeie toestand te hou Moenie
skerp gereedskap gebruik nie
Die toestel is vir huishoudelike gebruik alleenlik.
Die teostel is nie geskik vir gebruik deur mense
met verminderde fisiese verstandelike vermoens
of gebrek aan ervaring en kennis tensy hulle
opleiding gehad het
• Kinders mag nie met die toestel speel nie.
• Die toestel mag nie sonder toesig in gebruik
wees nie
• Moenie die toestel stoor terwyl dit nog warm
is nie.
• Deur die termostaat na minimum te draai sal dit
nie afskakel nie
• Enige misbruik of as instruksies nie gevolg
word nie sal die waarborg nul en van gener
waarde lewer
VOOR EERSTE GEBRUIK:
• Lees instruksies deeglik en bewaar veilig
• Verwyder alle verpakkings materiaal
• Voor eerste gebruik maak alle parte wat met
kos in aanraking kom deeglik skoon..
MOENIE DIE TOESTEL IN WATER DRUK ONDER
LOPENDE WATER HOU NIE
• Vir Goeie resultate smeer kookolie liggies op
plate of sproei met (Spray en Cook).