2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.5. Moet nie die kookoppervlak of kos met aluminium-
foelie en ander soortgelyke materiale bedek nie.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat dit
skoongemaak word. As dele afgehaal word of toegevoeg
word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7. Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit gestoor
word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wanneer
in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel van
die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET NOOIT
WATER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg
lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel.
3.2. Gebruik en sorg:
Blender:
3.2.1. Maak seker die toestel is nie aan die muurprop
gekoppel
3.2.2. Maak seker die toestel is af
(spoed beheer is in die '0' posisie).
3.2.3. Plaas die beker op die motor
3.2.4. Plaas die bestandele in die beker
3.2.5. Sit die koppie op die deksel.
3.2.6. Plaas die deksel op die beker.
3.2.7. Plaas jou hand op die deksel en druk af voor jy die
toestel aanskakel.
3.2.8. Draai spoed behee na gewenste stelling. Gebruik
die pols aksie vir totale beheer. Die funksie gebruik naxi-
mum krag en kan net vir kort periades gebruik word
3.2.9. Om die koffie meul te gebruik, draai die meul
onderstebo.
3.2.10 Verwyder die lem deur dit ant kloksgewys te draai
3.2.11. Verwyder die lem.
3.2.12. Gebruik die Deurskynende koppie van die koffie
meul en vul met wat opgemeul moet word
3.2.13. Sit die lem terug in die koppie en draai kloksgewys
tot in plek sluit.
3.2.14Draai die koffie meul regop(koppie moet boonste
kant to wys)
3.2.15. Plaas koffie meul op die motor.
3.2.16. Gebruik spoed beheer knop in kort rukke tot
gewenste mengsel bereik is
3.2.17. Verwyder koffie meul.
3.2.18. Draai meul onderstebo en verwyder die lem
Nuttige wenke:
•Vir beste resultate sny in klein porsies en voeg een, een
by instead van `n groot hoeveelheid.
•Wanneer soliede bestandele gemeng word, begin met `n
klein hoeveelheid vloeistof. Voeg die soliede bestandele
stadig by deur die opening in die deksel
•Plaas jou hand op die deksel wanneer in gebruik
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Laat toestel afkoel
3.3.2. Ontkoppel van die muurprop
3.3.3. maak skoon soos voorgeskryf in die skoonmaak
seksie
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel van muurprop en laat oe om af te koel
4.2 Maak die beker leeg en gooi water in tot by die
maximum merk. Plaas beker op die motor en gebruik pols
funksie om enige oorblywende kosse los te maak.
4.3. Maak die beker leeg en spoel deeglik uit.
4.4. Wees uiters versigtig want die lemme is baie
skerp.!!!!!!!!!!!!!!
4.5. Maak die buitekan van die toestel skoon met `n sagte
klam doek. Die motor mag nooit in vloeistof gedoop word
nie.
4.6. Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of skuur
produkte gebruik om toestel skoon te maak nie.
4.7 Onder geen omstandighede mag die beker of die
koffiemeul van die motor verwyder word terwyl die motor
in werking is. Dit kan ly tot ernistige beserings. Ontkoppel
van kragtoevoer voor die parte verwyder word
5. Anomalies and herstel:
5.1 neem die toestel na `n gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As konneksie na die muurprop beskadig is, moet die
toestel vervang word volgens waarborg.