Descargar Imprimir esta página

Taurus EFFORTLESS LCD Manual De Instrucciones página 19

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE
Hoekom moet ud die waarborg registreer?
Ons by Taurus is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak van gehalte bied
ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Kleinhandel + 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor dikwels dat ons kliënte hul
kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te trek van die 1 Jaar Uitgebreide
waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar van aankoop om 'n geldige eis te maak.
Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en
die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet.
Bygevoegde Voordele
Bykomend tot die verskaffing van 'n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons
ook vele ander toegevoegde waarde voordele:
• Aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers
• Nuwe resepte of idees vir u produkte
• Nuwe produk ontwikkelings – die eerste wees om die nuutste toestelle te kry
• Spesiale aanbiedings op promosie-items
Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?
STAP 1 Skep u gebruikersprofiel:
As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.taurusappliances.co.za, kliek op die "Product Registration" skakel
en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u
toegang tot u profiel gee.
STAP 2 Kies 'n registrasie metode:
REKENAAR/
SKOOTREKENAAR
• Maak u internet snuffelgids oop en besoek
www.taurusappliances.co.za
• Klik op die "Registrasie" skakel en teken in met u
gebruikersnaam en wagwoord.
• Klik op "Register your products" en laai kwitansies en
volg die maklike instruksies.
• Skandeer en laai u strokie.
Notas:
1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit
vir u strokies.
2. U sal gevra word om op die Taurus webtuiste te regis-
treer. U sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang.
Dit sal u toegang gee tot u profiel.
3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai
wat u gekoop het. Om u waarborg suksesvol te regis-
treer sal u nodig hê om dit te skandeer en op te laai na
ons toe.
4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is
beskikbaar binne in u profiel.
National Service Centre: 086 111 5006 | e-mail: help@creativehousewares.co.za
• Skandeer die QR-kode bo of besoek
www.taurusappliances.co.za
• Klik op die "Registration" skakel en teken aan met u
verbruikersnaam en wagwoord.
• Klik op "Register your products" en laai u kwitansie en
volg die maklike instruksies.
• Skandeer of neem 'n foto en laai ustrokie.
5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie
korrek opgelaai is. Creative Housewares kan nie verant-
woordelik gehou word vir lêers nie ontvang nie.
6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief:
marketing@creativehousewares.co.za.
NB: U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien
u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na
die aankoop van u Taurus produk. Indien u produk nie
aanlyn geregistreer word binne die eerste jaar nie sal
dit die verlengde waarborg nietig maak.
www.creativehousewares.co.za
SMARTFOON/
TABLET

Publicidad

loading

Este manual también es adecuado para:

990724