Descargar Imprimir esta página

Taurus EFFORTLESS LCD Manual De Instrucciones página 7

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

5. Battery advies
• As die skaal vir lang tye nie gebruik
gaan word nie, word dit aanbeveel
om die battery te verwyder om skade
aan die skaal as gevolg van moont-
like battery lekkasie te voorkom.
• Hou die battery weg van die
kinders.
• Moenie ou en nuwe batterye, met
verskillende samestellings of van
verskillende handelsmerke meng nie
om moontlike lekkasie of ontploffing
te voorkom.
• Moenie die batterye verhit of in `n
vuur gooi nie.
• Afvalbatterye moet nie saam met
huishoudelike afval weggegooi word
nie.
• Kontroleer asseblief met jou plaas-
like owerheid vir advies oor battery
herwinning.
Elektriese afval produkte moet nie
saam met huishoudelike afval we-
ggedoen word nie. Herwin asseblief
waar fasiliteite bestaan. Gaan met
jou plaaslike Owerheid of kleinhan-
delaar vir herwinningsadvies na.
6. Herwinning
6.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, bat-
terye, verpakking en die handleiding moet nie met
algemene huishoudelike afval gemeng word nie. Vir
behoorlike herwinning, neem hierdie produkte na
u naaste kantoor vir Creative Housewares, waar dit
gratis aanvaar word vir herwinning.
6.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike
vullisdiens vir nadere besonderhede oor u naaste
aangewese versamelingspunt. Korrekte produkver-
wydering bespaar hulpbronne en voorkom nega-
tiewe gevolge vir menslike gesondheid
en die omgewing.

Publicidad

loading

Este manual también es adecuado para:

990724