Descargar Imprimir esta página

Taurus MAGNUM 1500 Manual De Instrucciones página 44

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

  • MEXICANO, página 1
AANLYN WAARBORG REGISTRASIE
Hoekom moet u die waarborg registreer?
Ons by Taurus is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak van
gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Kleinhandel + 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor
dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te
trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar
van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te
bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet.
Bygevoegde Voordele
Bykomend tot die verskaffing van 'n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-
voegde waarde voordele:
• aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers
• nuwe resepte of idees vir u produkte
• nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry
• spesiale aanbiedings op promosie-items
Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?
As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.taurusappliances.co.za, kliek op
die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-
kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u
profiel gee.
REKENAAR/
SKOOTREKENAAR
• Maak u internet snuffelgids oop en besoek
www.taurusappliances.co.za
• Klik op die "Registrasie" skakel en teken in met u gebruikers-
naam en wagwoord.
• Klik op "Register your products" en laai kwitansies en volg
die maklike instruksies.
• Skandeer en laai u strokie.
Notas:
1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u
strokies.
2. U sal gevra word om op die Taurus webtuiste te registreer. U
sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u toegang
gee tot u profiel.
3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u
gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig
hê om dit te skandeer en op te laai na ons toe.
4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar
binne in u profiel.
5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek
opgelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik
gehou word vir lêers nie ontvang nie.
6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing@creative-
housewares.co.za.
NB:
produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die
aankoop van u Taurus produk. Indien u produk nie aanlyn
geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde
waarborg nietig maak.
243 Percy Osborn Road Morningside,
Durban, South Africa
U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u

Publicidad

loading

Este manual también es adecuado para:

Succo glass 1300Optima nero 1300Optima 1300Optima easy 1500