Verbruik En Sorg - Mellerware Powerforce 1300 Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

  • MEXICANO, página 9
dit vervang word; neem die
apparaat na 'n gemagtigde
tegniese ondersteuningsdiens.
Moenie probeer om die apparaat
self uitmekaar te haal of te
herstel om moontlike gevaar te
vermy nie.
- Hierdie apparaat is slegs vir
huishoudelike verbruik en nie vir
professionele of industria le
verbruik nie.
- Maak seker dat die stroomspanning soos op
die metingsetiket aangedui ooreenstem met die
hoofkragleiding voordat die toestel ingeprop
word.
- Konnekteer die toestel aan 'n kontakpunt wat
minstens 10 ampère kan weerstaan.
- Die toestel se kragprop moet behoorlik in die
hoofkontakpunt pas. Moenie die kragprop ver-
stel nie. Moenie aansluitproppe gebruik nie.
- Die apparaat moet op 'n plat, stabiele
oppervlak gebruik/geplaas word.
- Moenie die toestel gebruik nie indien die kabel
of kragprop beskadig is.
- Indien enige van die toestel se voerings breek,
ontkoppel onmiddellik die toestel van die
hoofkragleiding om die moontlikheid van 'n
elektriese skok te vermy.
- Moenie die toestel gebruik indien dit op die
vloer geval het, dit sigbare tekens van skade
het of indien dit 'n lekplek het.
- Moenie die elektriese aansluitkabel om die
toestel draai nie.
- Moenie toelaat dat die elektriese aansluitka-
bel vasgevang of gekreukel word nie.
- Moenie die apparaat buitekant gebruik of
stoor nie.
- Moenie die prop met nat hande aanraak
nie.
- Neem die nodige stappe om te voorkom dat
die toestel onvrywillig aangeskakel word.
Maak seker dat die lem behoorlik vas in sy
plek is voordat die toestel gebruik word.
Moenie aan enige van die toestel se bewegen
-
- de dele raak terwyl dit in werking is nie.
- Neem voorsorg nadat jy die toestel se stopfunksie
druk aangesien die lem(me) steeds sal beweeg
weens sy(hul) meganiese aard.

VERBRUIK EN SORG:

- Rol die die toestel se kragkabel heeltemal uit
elke keer wanneer dit gebruik word.
- Moenie die toestel gebruik nie indien sy toebe-
hore nie behoorlik pas nie.
- Moenie die toestel gebruik nie as die toebehore
wat daaraan vasgeheg is, defektief is. Vervang
dit dadelik.
- Moenie die toestel gebruik terwyl die fles
leeg is nie.
- Moenie die toestel gebruik indien die aan/
af-knoppie nie werk nie.
- Moenie die toestel beweeg terwyl dit in gebruik
is nie.
- Maak seker jy let op die MAKSIMUM-vlakaan-
wyser op die maatbeker (1500ml).
- Moenie die fles meer as halfpad vul wanneer
warm vloeistowwe gebruik word nie. Wanneer
warm vloeistowwe in die fles gemeng word, kies
ten alle tye die stadigste spoed op die
spoedaanwyser.
-
Stoor hierdie toestel buite die bereik van
kinders en/of persone met gebrekkige fisiese,
sensoriese of verstandelike vermoëns or wat 'n
gebrek aan ondervinding en kennis het.
-
Moet nooit kokende vloeistowwe gebruik of wat
bestanddele bevat waarvan die temperatuur hoër
as 80ºC is nie.
-
Moenie die fles onmiddellik gebruik nadat jy dit
uit die skottelgoedwasser of die yskas verwyder
het nie . Sorg dat die fles kamertemperatuur bly.
-
Maak seker dat die deksel behoorlik toe is
voordat die apparaat aangeskakel word.
Moenie die toestel langer as 2minute op een
-
slag gebruik nie. In die geval van siklusse; gee
die toestel 'n rusperiode minstens2minute voor
elke siklus. Die toestel mag onder geen
omstandighede vir langer langer as wat nodig
is gebruik word nie.
-
Moenie die toestel gebruik met bevrore goedere
of goedere wat bene bevat nie.
-
WAARSKUWING: Moenie die toestel gebruik as
die glas gebars of gebreek is nie.
-

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido