AFRIKAANS HANDELING
Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte stan-
daarde, is u verseker van `n volle bevredigende gebruik en
lang produklewe.
1
2
3
1. Parte beskrywing
1 - Stick blender motor behuising
2-vlekvrye staal blender steel
3- Krag / begin knoppie
4 - Meet beker
5 - Klitsbeslag
6 - Hopperbak
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruksies
deeglik en bewaar.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese
brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van water
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of
aan vlambare material raak, insluitende gordyne as dit in
werking is
Untitled-1.indd 6
4
6
5
2.1.7. Moenie vlambare materiaal naby die toestel sit nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11. Prop in elektriese uitlaat
2.1.12. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker die
toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi
prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is
nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval
het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op
te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel
nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer nie
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige brand-
wonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos
kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of
kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet al-
tyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat dit
skoongemaak word. As dele afgehaal word of toegevoeg
word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word
2.1.17. Die
2018-11-13 08:06:40 AM