GEBRUIK EN SORG:
- Moenie die toestel gebruik sonder dat die
filter(s) behoorlik aan die toestel geheg is nie.
- Moenie die toestel gebruik indien sy toebehore
nie behoorlik pas nie.
- Moenie die toestel gebruik om water of enige
ander vloeistof op te gaar nie.
- Moenie die toestel gebruik indien die aan/
af-knoppie nie werk nie.
- Gebruik die toestel se handvatsel/s om dit op te
tel of te beweeg.
- Hierdie toestel is slegs vir huishoudelike
gebruik en nie vir professionele of industriële
gebruik nie.
- Stoor hierdie toestel buite die bereik van
kinders en/of persone met gebrekkige fisiese,
sensoriese of verstandelike vermoëns of diege-
ne met 'n gebrek aan ondervinding en kennis.
- Moenie op oppervlaktes werk waar daar
metaalvoorwerpe soos spykers en/of skroewe
is nie.
- Moet nooit warm of skerp voorwerpe (sigaret-
stompies, as, spykers, ens.) stofsuig nie.
- Gebruik slegs die toestel om droë take uit te
voer.
- Moet nooit die toestel gekonnekeer hou indien
dit onbewaak en in onbruik is nie. Dit bespaar
krag en verleng die toestel se werksleeftyd.
- Moenie die toestel op enige deel van die lig-
gaam van 'n persoon of dier gebruik nie.
DIENS:
- Maak seker dat die toestel slegs deur gespesi-
aliseerde personeel gediens word en dat slegs
oorspronklike onderdele of toebehore gebruik
word om bestaande onderdele/toebehore te
vervang.
- Enige misbruik of gebrek om die gebruiksinst-
ruksies na te volg, maak die waarborg asook
die vervaardiger se aanspreeklikheid ongeldig.
BESKRYWING
A
AAN-/AF-skakelaar
B
Kragkoord
C
Hoofstruktuur
D
HEPA-Filter
E
Filterbeskermer
F
Stoftenk
G
Kragkoordhaak
H
Verlengingsbuis
I
Ontkoppelling-buisknoppie
J
Vloerborsel
K
Lans
L
Multi-gebruik borsel
M
Verbindingspyp
- Indien die model van jou toestel nie die toebe-
hore het soos hierbo beskryf is nie, kan hulle
afsonderlik by die Tegniese Assistentdiens
aangekoop word.
INSTRUKSIES VIR GEBRUIK
VOOR GEBRUIK:
- Maak seker dat alle verpakking van die produk
verwyder is.
STOFSUIGFUNKSIE:
- Heg die spuiteenheid by die stofsuier se lugin-
laat aan.
- Om die spuiteenheid van die stofsuier te
ontkoppel, druk die knoppie om die buis te
ontkoppel van die hoofkragleiding waar dit aan
die agterkant geleë is. (Diagram 1).
INVOEGING VAN TOEBEHORE IN DIE GREEP
VAN DIE TOESTEL:
- Die toestel se greep is so ontwerp dat dit die
invoeging van die volgende toebehore toelaat
(gebruik die kombinasie wat die beste aan jou
vereistes voldoen):
- Verlengingsbuis: ontwerp om toegang te bied
tot oppervlaktes wat buite bereik is en vloers-
koonmaak gemaklik maak.
- Kopstuk: spesiaal ontwerp vir die skoonmaak
van vloere (beide matte en tapyte asook harde
vloere),
- Lans: Spesiaal ontwerp om krake binne te
dring en die hantering van moeilike hoeke.
- Verbindingspyp: konnekteer die toebehore aan
die hoofstruktuur.
INVOEGING VAN DIE TOEBEHORE:
- Plaas die verbindingspyp in die stofsuiergat.
(Diagram 2)
- Plaas die toebehore (lans of multi-gebruik bor-
sel) in die verbindingspyp. (Diagram 3)
GEBRUIK:
- Neem die lengte van die kabel wat benodig
word uit die omhulsel uit.