Anomalieë En Herstel - Mellerware Rider 2.0 Manual De Usuario

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

  • MEXICANO, página 7
- Konnekteer die toestel aan die hoofkragleiding.
- Skakel die toestel aan met behulp van die aan-/
af-knoppie.
SODRA JY DIE TOESTEL KLAAR GEBRUIK
HET:
- Skakel die toestel af met die aan-/af-knoppie.
- Trek die toestel se krap uit die hoofkragleiding
uit.
- Die kabelomhulsel beteken dat jy die vereiste
lengte van die kabel kan uithaal en beskikbaar
hê om met die toestel te werk, om sodoende
ongeluksrisikosituasies te voorkom.
- Maak die toestel skoon.
DRAHANDVATSEL/S:
- Hierdie toestel het 'n handvatsel aan die
boonste gedeelte van die hoofstruktuur, wat
gemaklike vervoer fasiliteer (Diagram 4).
SKOONMAAK
- Diskonnekteer die toestel van die hoofkraglei-
ding en laat dit toe om af te koel voordat enige
skoonmaaktaak onderneem word.
- Maak die toerusting skoon met 'n klam lap met
'n paar druppels opwasmiddel op en laat dit
dan droog word.
- Moenie oplosmiddels of produkte gebruik nie
met 'n suur- of pH-basis soos bleikmiddels of
skuurmiddels om die toestel skoon te maak.
- Moenie die toestel in water of enige ander
vloeistof dompel nie of dit onder lopende water
plaas nie.
LEEGMAAK VAN DIE STOFHOUER
- Maak die stofhouer leeg wanneer dit vol is
(waarneming word deur deurskynende ven-
sters gefasiliteer), of wanneer die stofsuier se
krag aansienlik verminder word.
- Ontkoppel die stofhouer uit die toestel (Di-
agram 5).
- Maak die deksel van die stofhouer oop en
maak die inhoud in die toepaslike afvalverwy-
deringsbak leeg.
- Kontroleer die toestand van die stofhouerfilter.
- Maak die deksel van die stofhouer toe.
VERANDERING VAN DIE FILTERS:
- Dit word aanbeveel om die lugtoevoerfilter
minstens een keer per jaar of elke 50 uur van
die gebruik van die toestel te vervang.
OM DIE FILTERS TE VERWYDER:
- Ontkoppel die stofhouer uit die toestel uit
(Fig.5).
- Maak die deksel van die stofhouer oop. (Di-
agram 6).
- Verwyder die filter uit sy omhulsel (Diagram 7).
- Om die filter weer te monteer, gaan voort met
die bogenoemde instruksies in omgekeerde
volgorde.
VOORRAAD
- Voorrade kan verkry word van die verspreiders
en ander gemagtigde instellings (soos die
filters, ens.) vir jou toestel se model.
- Gebruik altyd oorspronklike voorrade, wat spe-
sifiek ontwerp is vir jou toestel se model.
- Hierdie voorrade is beskikbaar in spesialiswin-
kels.
ANOMALIEË EN HERSTEL
- Neem die toestel na 'n gemagtigde tegniese
ondersteuningsdiens indien die produk be-
skadig is en of daar enige ander probleme is.
Moenie probeer om die toestel self uitmekaar
te haal of dit te herstel nie aangesien dit ge-
vaarlik kan wees.
VIR EU-PRODUKWEERGAWES EN/OF IN
GEVAL DIT IN JOU LAND VERSOEK WORD:
EKOLOGIE EN HERWINNING VAN DIE
PRODUK
- Die materiale waaruit die verpakking van hier-
die toestel bestaan is ingesluit in 'n versame-
ling, klassifikasie en herwinningstelsel. Indien
jy verkies om ontslae te raak daarvan, gebruik
geskikte publieke herwinningshouers vir elke
soort materiaal.
- Die produk bevat nie konsentrasies van
middels nie wat as skadelik vir die omgewing
beskou word.
-
Hierdie simbool beteken dat as jy van
die produk ontslae wil raak sodra sy
werksleeftyd geëindig het; neem dit na
'n gemagtigde afvalagent vir die
selektiewe versameling van Afval van
Elektriese en Elektroniese Toerusting
(WEEE).
- Die volgende inligting het betrekking op ener-
gie-etikettering en eko-ontwerp:

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido