Descargar Imprimir esta página

Gebruik En Werksomgewing - Taurus 944160 Manual De Instrucciones

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

Downloaded by: pm-capetown on 19-09-2022 12:25 CEST
Afrikaans
Geagte Klient,
Dankie vir u keuse om `n Taurus handelsmerk produk
te koop, Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte
standaarde, is U verseker van `n volle bevredigende
gebruik en lang produklewe.
1. Parte beskrywing
1. Lem rooster
2. Lem
3. Agter lem rooster
4. Snelheidsknop & Ossillasieknop
5. Kantel verstelbare skroewe (Fig. 1)
6. Teleskopiese pyp
7. Voete vasdraai
8. Hoogte verstelbare knop
9. Driepoot been houer
10. Driepoot been pyp
11. Rubber voete
12. Motor
2. Veiligheids advies en waarskuwings!
Lees hierdie instruksies aandagtig deur voordat u die
apparaat aanskakel en bewaar dit vir toekomstige
verwysing. As u hierdie instruksies nie nakom nie,
kan dit tot 'n ongeluk lei.

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Hierdie toestel is uitsluitlik ontwerp vir huis-
houdelike gebruik en vir die aangewese doel.
2.1.2. Moenie die toestel buite gebruik nie (tensy dit
spesifiek ontwerp is vir buitelug gebruik).
2.1.3. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area.
2.1.4. Moenie die toestel blootstel aan hitte, direkte
sonskyn of baie hoë vog (bv. Reën) nie.
2.1.5. Moet nooit die apparaat in vloeistowwe
dompel nie en wees bewus van skerp rande wat dit
kan beskadig.
2.1.6. Moet nooit die toestel met nat of klam hande
hanteer nie. Ontkoppel onmiddelik van kragtoevoer
as dit nat of klam word wanneer dit hardloop.
2.1.7. Plaas nie vlambare materiaal naby die toestel
944160_IM.indd 5
944160_IM.indd 5
12
nie.
2.1.8. Hou kinders en omstanders weg wanneer u
hierdie toestel gebruik.
2.1.9. Die toestel is nie geskik om aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
2.1.10. Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.11. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
ning.
2.1.12. Heg die toestel aan op die stroomtoevoer
met 'n oortekking wat ten minste 16 ampère behels.
2.1.13. die toestel prop moet in die hoof prop pas
en Moenie die prop verander
2.1.14. As 'n multi prop gebruik word, moet die
graderings noukeurig nagegaan word, aangesien
die stroom wat deur verskeie toestelle gebruik word
maklik die aanslag van die multiplug kan oorskry.
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie.
2.1.16. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.17. Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.18. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie
2.1.19. Moenie die koord vou of plooi nie.
2.1.20. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie
2.1.21. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie..
2.1.22. Moenie die toestel buite gebruik nie.
2.1.23. Die toevoerkabel moet gereeld ondersoek
word vir tekens van skade, en as die koord beskadig
is, moet die toestel nie gebruik word nie.
2.1.24. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.2.Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur ver-
mindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel
2021/06/08 10:54
2021/06/08 10:54

Publicidad

loading