Descargar Imprimir esta página

Gebruik En Versorging; Voor Gebruik - Taurus 944160 Manual De Instrucciones

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

Downloaded by: pm-capetown on 19-09-2022 12:25 CEST

2.3. Gebruik en versorging:

2.3.1. Rol die kragkabel van die toestel voor elke
gebruik volledig uit.
2.3.2. Moenie die toestel gebruik as die onderdele of
toebehore nie goed aangebring is nie.
2.3.3. Moenie die apparaat omdraai terwyl dit in
gebruik is of aan die hoofkrag gekoppel is nie.
2.3.4. Ontkoppel van krag toevoer as dit nie gebruik
word nie en voordat u enige skoonmaakwerk doen.
2.3.5. Hierdie toestel moet buite die bereik van
kinders geberg word.
2.3.6. Moenie die toestel bêre as dit nog warm is
nie.
2.3.7. Laat die toestel nooit sonder toesig tydens
gebruik nie en hou dit buite bereik van kinders.
2.3.8. As die apparaat om die een of ander rede aan
die brand sou raak, ontkoppel die toestel los van
die kragtoevoer en gebruik GEEN WATER OM DIE
BRAND TE BLUS NIE
2.4. Diens:
2.4.1. Maak seker dat die toestel slegs deur 'n ge-
kwalifiseerde tegnikus onderhou word, en dat slegs
oorspronklike onderdele of bykomstighede gebruik
word om bestaande onderdele / bykomstighede te
vervang.
2.4.2. As die koordbeskadig is, moet die vervaar-
diger of sy diensagent of 'n soortgelyke gekwalifi-
seerde persoon dit vervang om gevaar te voorkom.
2.4.3. Enige misbruik of versuim om die gebrui-
ksaanwysings te volg, maak die waarborg en die
aanspreeklikheid van die vervaardiger nietig.
3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder die toestel se beskermende film
(indien van toepassing).
3.1.2. Voordat u die produk die eerste keer gebruik,
moet u dit skoonmaak soos beskryf in die skoon-
maakafdeling.
3.2. Oprigting:
3.2.1. Driepoot been oprigting
3.2.1.1. Steek die driepoot bene (10) in die gate van
die poothouer (9) en sorg dat die lyn op die pyp
opening van die poothouer (9) oplyn, soos getoon
in Fig. 2.
3.2.1.2. Draai die skroewe van die been houer vas.
Fig. 2.
944160_IM.indd 6
944160_IM.indd 6
3.2.2. Monteer die waaierkop.
3.2.2.1. Verwyder die moere en skroewe van die
bokant van die teleskopiese pyp (6).
3.2.2.2. Plaas die motor (12) bo-op die teleskopiese
pyp en draai die skroewe vas. Sien instruksies
hieronder
Step 1: Verwyder die duim skroef en die as van die
boonste punt van die staande pyp (6).
Step 2: Haal die skroewe van die motor eenheid
monteer houer(12) af.
Step 3: Heg die motor aan die verleng paal deur die
as te installeer.
Step 4: Plaas die skroewe aan beide kante van die
motor-eenheid terug en sorg dat die skroewe aan die
regte kant geplaas word.
Step 5: Installeer en draai die duimskroef vas om die
motoreenheid op sy plek te hou
3.2.3. Monteer die skerm rooster en waaier lemme.
3.2.3.1. Verwyder die 4 skroefstukke van die voork-
ant van die motor (12)
3.2.3.2. Plaas die agterste waaierrooster (3) op
die voorkant van die motor deur die 4 gate op die
rooster aan te pas by die 4 skroefgate. Plaas die vier
skroewe terug en draai vas, en sorg dat die handvat-
sel na bo wys.
2021/06/08 10:54
2021/06/08 10:54

Publicidad

loading