Descargar Imprimir esta página

Taurus 944160 Manual De Instrucciones página 7

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

Downloaded by: pm-capetown on 19-09-2022 12:25 CEST
3.2.3.3. Verwyder die beskermende pyp op die lem
pyp.
3.2.3.4. Sit die lem op die motorpyp en plaas die lem
op die plek soos hieronder getoon:
3.2.3.5. Plaas die voorste waaier rooster op die
agterste rooster en maak dit met behulp van die
metaalknippe aanmekaar vas. Draai die klein skroef
vas, en sorg dat jy die gaatjie korrek in lyn bring.
3.3. Gebruik en versorging:
3.3.1. Rol die kabel heeltemal uit voordat u dit aan
skakel
3.3.2. Konnekteer die toestel aan die krag toevoer
3.3.3. Lei die toestel om die lugvloei in die gewenste
rigting te lei.
3.3.4. Kies die gewenste spoed.
3.3.5. 0 = Af, I = lae spoed, II = medium spoed, III
= hoë spoed
3.3.6. Kantelhoeke:
Stap 1: Maak die groot en klein skroefknop los.
Stap 2: Stel die waaier kantel na wense.
Stap 3: Draai die groot en klein skroefknop vas.
3.3.7. Die waaier kan ook ossilleer deur die ossil-
leringsknop op die motor te druk.
3.3.7. Verstel die hoogte van die waaier deur knop
(8) los te maak en beweeg, soos nodig, op en af.
NB: Die motor deel van die waaier is swaar; doen dit
asseblief versigtig.
3.4. Na gebruik:
3.4.1. Laat die waaierlemme tot stilstand kom.
3.4.2. Ontkoppel van die krag toevoer.
3.4.3. Maak die apparaat skoon soos in die skoon-
944160_IM.indd 7
944160_IM.indd 7
maakafdeling beskryf word.
4. Skoonmaak:
4.1. Ontkoppel die toestel van die krag teovoer en
laat dit heeltemal afkoel voordat u enige skoonmaak-
werk doen.
4.2. Reinig die buitenste dele van die apparaat met
'n klam lap met 'n paar druppels afwasmiddel en
droog dit dan af. WAARSKUWING! Moenie elektriese
onderdele in vloeistof dompel nie.
4.3. Moenie oplosmiddels of produkte met 'n suur of
basis-pH soos bleikmiddel of skuurmiddels gebruik
om die apparaat skoon te maak nie.
4.4. Moet nooit die apparaat in water of enige ander
vloeistof dompel of onder lopende water plaas nie.
4.5. Sorg dat daar nie stof in die luginlaat- en lugui-
tlaat rooster ophoop nie, deur dit af en toe skoon te
maak met 'n droë kwas.
5. Afwykings en herstelwerk:
5.1. Neem die toestel na 'n gemagtigde ondersteun-
ingsentrum as die produk beskadig is of as daar
ander probleme is.
5.2. As die koord beskadig is, moet dit vervang
word, en u moet voortgaan soos u sou doen in die
geval van skade.
6. Herwinning:
6.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, bat-
terye, verpakking en die handleiding moet nie met
algemene huishoudelike afval gemeng word nie. Vir
behoorlike herwinning, neem hierdie produkte na u
naaste kantoor vir Creative Housewares, waar dit
gratis aanvaar word vir herwinning.
6.2. Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike
vullisdiens vir nadere besonderhede oor u naaste
aangewese versamelingspunt. Korrekte produkver-
wydering bespaar hulpbronne en voorkom negatiewe
gevolge vir menslike gesondheid en die omgewing.
2021/06/08 10:54
2021/06/08 10:54

Publicidad

loading