Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Taurus handelsmerk
produk te koop.
Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van 'n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe.
6.ON/OFF switch
5.Handle
1.Dust cylinder lock
2.Dust cylinder
12. Extension pipes
1. Parte beskrywing:
1. Stof houer slot
2. Stof houer
3. Agter deksel
4. Koord opwen
5. Handvatsel
4.Cord rewind
3.Back Handle
3. Back Cover
7.Plug
8.Wheel
11. Crevice tool
9.Hose
10. Floor tool
6. AAN/AF skakelaar
7. Prop
8. Wiel
9. Pyp
10. Vloer Instrument
11. Gleuf Instrument
12. Uitbreiding pyp
2. Veiligheids advise en waarskuwings!
Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur voordat u die
toestel aanskakel en hou dit vir toekomstige verwysing.
Versuim om hierdie instruksies te volg en op te let kan
lei tot 'n ongeluk.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Die toestel is ontwerp vir huishoudelike gebruik
alleen en die doel waarvoor dit vervaardig is.
2.1.2. Die toestel is nie vir buite gebruik nei (tensy dit
daarvoor ontwerp is)
2.1.3. Gebruik die toestel in `n goed geventileerde
area.
2.1.4. Die toestel mag nie met hitte, direkte sonlig of
reen in aanraking kom nie
2.1.5. Die toestel mag nie in vloeistof gedruk word of
naby skerp punte wat toestel kan beskadig
2.1.6. Die toestel mag nie met nat hande hanteer word
nie. Ontkoppel van muurprop as die toestel nat word
terwyl dit aan is
2.1.7. Die toestel is ontwerp om material op te suig wat
nie jou gesondheid kan beinvloed en wat nie vlambaar
is nie.
2.1.8. Moenie die knnekteerders voor jou gesig hou nie
(veral jou oe en ore ens.) Hou die punt weg mense en
diere
2.1.9. Hou kinders en omstanders weg tydens gebruik.
2.1.10. Moenie warm kole, groot stukke en glas opsuig
nie.
2.1.11. Moenie stof van drukkers opsuig nie want dit
is elekties geleidend en dit sal nie deur die filter system
gaan nie sal die lug besoedel
2.1.12. Moenie vlambare material naby toestel plaas
nie.
2.1.13. Daar mag nie n automatiese tydbeheer aan die
toestel gekoppel word nie
2.1.14. Moenie gebruik as die krag koord of muurprop
beskadig is nie.
2.1.15. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning voor
die prop in die muursok gekoppel word
2.1.16. Die toestel se muurprop moet in die hoofprop