Widex UNI-DEX Manual Del Usuario página 263

Tabla de contenido

Publicidad

Indien u 'n aktiewe implanteerbare toestel dra, handhaaf 'n afstand
van minstens 15 cm tussen die draadlose gehoortoestelle en enige
gehoortoesteltoebehore
kommunikators.
Indien u enige interferensie ervaar, moenie die gehoortoestelle gebruik nie,
en kontak die vervaardiger van die implantaat. Let asseblief daarop dat
interferensie ook deur byvoorbeeld kraglyne, elektrostatiese ontlading,
lughawens se metaalopspoorders veroorsaak kan word.
Indien u 'n aktiewe breinimplantaat het, kontak asseblief die vervaardiger
van die implantaat om die risiko's te evalueer.
Indien u 'n implanteerbare toestel het, beveel ons aan dat 'n afstand van
minstens 15 cm tussen magnete* en die implantaat gehandhaaf word.
(*= kan gespesifiseer word as 'n AutoPhone-magneet, die omhulsel van
'n gehoorinstrument, 'n magneet in 'n stuk gereedskap, ens.)
Widex A/S verklaar hiermee dat hierdie UNI-DEX aan die essensiële
vereistes en ander tersaaklike bepalings van Direktief 1999/5/EC voldoen.
'n Afskrif van die nakomingsverklaring is by:
http://www.widex.com/doc
siMbole
simbool titel/beskrywing
vervaardiger
Die produk word vervaardig deur die vervaardiger wie se
naam en adres langs die simbool staan. Die datum van
vervaardiging kan, indien toepaslik, ook genoem word.
Datum van vervaardiging
Die datum wanneer die produk vervaardig is.
"gebruik teen"-datum
Die datum waarná die produk nie meer gebruik moet
soos
draadlose
261
afstandbeheerders
of

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido