Gebruik En Werksomgewing; Gebruik En Sorg - Taurus 948900 Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • MX

Idiomas disponibles

2. Veiligheidsmaatreels!
Lees asseblief die werkings handleiding voordat
jy die produk begin gebruik en bewaar veilig vir
gebruik

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Die toestel is ontwerp vir huishoudelike ge-
bruik alleen en die doel waarvoor dit vervaardig is.
2.1.2. Die toestel is nie vir buite gebruik nei (tensy
dit daarvoor ontwerp is)
2.1.3. Gebruik die toestel in `n goed geventileerde
area.
2.1.4. Die toestel mag nie met hitte, direkte sonlig of
reen in aanraking kom nie
2.1.5. Die toestel mag nie in vloeistof gedruk word of
naby skerp punte wat toestel kan beskadig
2.1.6. Die toestel mag nie met nat hande hanteer
word nie. Ontkoppel van muurprop as die toestel nat
word terwyl dit aan is
2.1.7. Die toestel is ontwerp om material op te suig
wat nie jou gesondheid kan beinvloed en wat nie
vlambaar is nie.
2.1.8. Moenie die knnekteerders voor jou gesig
hou nie (veral jou oe en ore ens.) Hou die punt weg
mense en diere
2.1.9. Hou kinders en omstanders weg tydens
gebruik.
2.1.10. Moenie warm kole, groot stukke en glas
opsuig nie.
2.1.11. Moenie stof van drukkers opsuignie want
dit is elekties geleidend en dit sal nie deur die filter
system gaan nie sal die lug besoedel
2.1.12. Moenie vlambare material naby toestel plaas
nie.
2.1.13. Daar mag nie n automatiese tydbeheer aan
die toestel gekoppel word nie
2.1.14. Moenie gebruik as die krag koord of muur-
prop beskadig is nie.
2.1.15. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
ning voor die prop in die muursok gekoppel word
2.1.16. Die toestel se muurprop moet in die hoof-
prop pas. Moenie die prop vervang nie
2.1.17. As 1n multi prop gebruik word maak seker
die stroom word nie oorskry nie
2.1.18. As enige van die toestel se buiteknate breek
skakel onmiddelik af om skok te voorkom..
2.1.19. Moenie gebruik as dit geval het en daar
duidelike skade is nie.
2.1.20. Moenie die krag koord forseer of te gebruik
om te toestel op te tel.
2.1.22. Moenie die koord om die toestel draai nie
maar gebruik die koord stoor.
2.1.23. Moenie die koord buig nie.
2.1.24. Moenie die koord laat hang of met warm
oppervlaktes in aanraking kom nie
2.1.25. Gaan altyd die koord na vir enige skade
2.1.26. Die toestel mag nie buite bebruik word nie.
2.1.27. Die koord moet gereeld ondesoek word vir
skafe en mag nie gebruik word indien daar is
2.1.28. Moenie aan die prop raak met nat.hande
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. Moenie die toestel sonder toesig laat tydens
gebruik.
2.2.2. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur ver-
mindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het..
2.2.4. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit vol gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkop-
pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido