Descargar Imprimir esta página

Bruin- En- Wit Rysbrood - Taurus 914850 Manual De Instrucciones

Publicidad

Broodrolletjie
Deeg
Water: 250ml
Eier: 1x60g
Margarien: 2 Eetlepels
Sout:1/2 teelepel
Bolaag
Margarien gesmelt
Suiker: ¼ koppie
Gewone broodmeel:520g (3 ¼ )
Gis: 2 ½ teelepels.
1. Verwyder die vooraf bereide deeg uit die broodpan. Voer
'n bakplaat uit met bakpapier. Verhit die oond tot 180˚C.
2. Verdeel die deeg in 15 stukke en vorm elke stuk in 'n bal.
Plaas dit op die bakplaat, bedek en laat rys vir 30 minute
of totdat hulle dubbeld hulle grootte is.
3. Borsel met margarien. Bak vir 15 minute of tot goud-
bruin.

Bruin- en- wit rysbrood

Nat bestanddele
Eiers: 3x60g
Canola olie : 1/ 4 koppie
Appelasyn:1 ½ teelepels.
Droë bestanddele
Suiker: 3 eetlepels
Afgroomde melkpoeier: ½ koppie
Sout:1 ½ teelepel
Xanthan of guargom: 11/4 teelepel
Bruin rysmeel:100g
Wit rysmeel 200g
Gis:2 ¼ teelepels.
Kaasbrood:
Nat bestanddele
Eiers: 3x60g
Canola olie: 3 eetlepels
Water:425ml
Droë bestanddele
Gerasperde cheddarkaas: ½ koppie
Selderysaad: 1 ½ teelepel
Papawersaad: 1 eetlepel
Uie: gemaal, 1 eetlepel
Xanthan of guargom: 3 ½ teelepels
Afgeroomde melkpoeier: 1 ¼ koppie
Bruin rysmeel: 100g
Wit rysmeel: 200g
Sout: 1 teelepel
Suiker: 2 eetlepels
Gis: 2 ¼ teelepels.
Kardemom gegeurde vrugtebrood
Nat bestanddele
Eiers: 3x60g
Appelasyn:1/1/2 teelepels
Canola olie: ¼ koppie
Water: 375ml.
Droë bestanddele
Gekapte gemengde vrugte ½ koppie
Fyn kardemom: 2 teelepels
Suiker: 3 eetlepels
Sout:1/2 teelepel
Afgeroomde melkpoeier: ½ koppie
Xanthan of guargom:2 ½ teelepels
Aartappelflouer:80g
Tapiokameel: 80g
Wit rysmeel: 200g
Gis:2 ¼ teelepels.
Karamel-pekandeeg rolletjies:
Deeg
Water: 250 ml
Margarien:2 eetlepels
Eiers: 1x60g
Sout:1/2 teelepel
Suiker: 2 eetlepels
Gewone broodmeel:520g (3 ¼ koppies)
Gis:2 ½ teelepels.
Vulsel:
margarien: smelt 80g
bruinsuiker: ½ koppie
pekan halwes: 2/3 koppie
kaneel: 2 teelepels.
1. Neem voorbereide deeg uit bakpan. Smeer en voer uit 'n
22cm vierkantige bakpan.
2. Meng margarien, bruinsuiker en pekan helftesen kaneel.
3. Rol deeg uit in 45x22cm reghoek op meelbestrooide
oppervlak.
4. Smeer met vulsel. Begin oprol op die kort kant. Knyp
die rand van die deeg om vulsel in te seël. Sny in 2.5cm
snye en plaas in pan.
5. Bedek en laat rys vir 1 uur of tot hulle dubbeld die
grootte is.
6. Plaas in 'n voorverhitte oond en bak vir 30minute teen
180˚C of tot goudbruin.

Publicidad

loading