Descargar Imprimir esta página

Taurus 914850 Manual De Instrucciones página 75

Publicidad

Method
1. Plaas die bestanddele in 'n broodpan in die volgorde
gelys. Veestortings afvan die buitekant van die pan.
2. Plaas die broodpan in diebroodbakker en maak die deksel
toe.
3. Druk op die opsielys om te programmer(9) konfyt en druk
die "begin" knoppie.. Laat meng vir 5 minute, maak die
deksel oop en skraap die kante met 'n plastiese spatel.
4. Let wel: dit is normal dat oortollige stoom uit die stoom
opening sal ontsnap tydens die gaarmaak proses. Hou
die deksel toe totdat die hele proses afgehandel is.
Aarbei konfyt:
500g aarbeie stengels verwyder en gekap, 1 ½ koppiesuiker, 3
eetlepels Jam Setta.
Appel en Rabarber konfyt:
1 appel, geskil en gekap, 300g gekapte rabarber, 150 ml water,
1 koppie suiker, 2 eetlepels suurlemoensap , 3 eetlepels
Jam Setta.
Appelkooskonfyt:
500g vars appelkose, ontpit en gekap, 1 ½ koppie suiker, ¼
koppie suurlemoensap, 2 eetlepels water, 3 eetlepels Jam Setta.
Kiwikonfyt:
6 groot kiwivrugte , geskil en gekap, 1 koppie suiker, 1 eetlepel
water, 1 eetlepel suurlemoensap, 3 eetlepels Jam Setta.
Pruimjellie:
500g ontpitte, geskilde gekapte pruime, 1 ½ koppies suiker, 1
eetlepel suurlemoensap, 3 eetlepels Jam Setta.
Tradisionele marmalade:
500g Seville lemoene, gehalveer en in dun skyfies gesny, 1 ½
koppies suiker, 2 eetlepels suurlemoensap, 3 eetlepels Jam
Setta.
Perske en kardemom konfyt:
500g vars perskes, ontpit en gekap, 1 ½ koppie suiker, ¼
koppie suurlemoemsap,1/2 teelepel kardemomsaad, gekneus,
2 eetlepels water, 3 eetlepels Jam Setta.
12* Lemoenkonfyt:
Lemoen
Suurlemoen
Suiker
Pektien jellie
12* Aarbeikonfyt:
Aarbeie
Suurlemoensap
Suiker
Pektien jellie
3 groot lemoene
1 groot suur-
lemoen
11/4 koppie
2 eetlepels jellie
1 ½ koppie
2 teelepels
1 koppie
1 eetlepel.

Publicidad

loading