All manuals and user guides at all-guides.com
draai en uit te lig. Gebruik `n klam doek om die pan skoon
te vee en Moenie skuur produkte gebruik want dit sal die
kleefvrye oppervlakte beskadig. Die pan moet heeltemal
droog wees voor gebruik.
4.3. KNIE LEM: As die lem in die pan vassit, maak die pan vol
met warm water en laat week vir 30 minute. Vee die lem af
met `n klam doek
4.4. DEKSEL EN VENSTER: Vee die binnekant van die deksel
envenster ad met `n sagte klam doek.
4.5. BUITEKANT: Vee die buitekant van die brood masjien af
met `n sagte klam doek. Die masjien mag nooit in water
gedruk word nie.
4.6. Voor die brood maker gestoor word maak seker dit is
heeltemal afgekoel, skoon en droog is. Sit die lem, maat beker
en lepel in die pan vir volgende gebruik.
4.7Maak die buitekant skoon met `n paar druppels opwas-
middel en `n klam doek. MOET NOOIT DIE TOESTEL IN
WATER DRUK NIE
4.8. Geen skuur produkte of bleikmiddels mag gebruik word
om skoon te maak nie.
4.9. Die toestel mag nie onder lopende water gehou word
nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as
toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die toestel
vervang word volgens waarborg
26500B_IM.indd 24
2018-09-27 02:15:02 PM